11/06/2026
‘n Safari Outdoor Man word nie net gemeet aan die paaie wat hy stap of die avonture wat hy aanpak nie.
Hy is die man wat sy gesin eerste sit. Die pa wat wys hoe om sterk te wees. Die vriend wat altyd daar is. Die oupa wat stories vertel en herinneringe maak.
Dis die klein oomblikke, die stil opofferings en die groot liefde wat hom die man maak wat almal om hom koester.