Villieria Rolbalklub

Villieria Rolbalklub Welkom by Villeria Rolbalklub—’n plek waar tradisie, talent en Moot-gees saamrol! Ons is meer as net ’n klub.

Ons is ’n familie wat elke bal met passie rol en elke dag met trots leef. Want to join or want to hire the venue - phone us NOW!!

Ons somer Vrydag aand kuiertjies begin. Moenie dit mis nie.Let the fun for summer begin. Do not miss out.
09/09/2026

Ons somer Vrydag aand kuiertjies begin. Moenie dit mis nie.

Let the fun for summer begin. Do not miss out.








Wees gereeld vir iets nuuts!!
08/09/2026

Wees gereeld vir iets nuuts!!






Be ready!!!!
03/09/2026

Be ready!!!!




Pretty Women Day 1Lotsa fun in the sun
25/08/2026

Pretty Women Day 1
Lotsa fun in the sun





22/08/2026

Congratulations!!!!!

Baie Geluk. Mag die beste span op die dag wen...
19/08/2026

Baie Geluk. Mag die beste span op die dag wen...

🎉🎳 TRIPLE B-DAY FUN DAY! 🎳🎉Kom geniet ’n fantastiese dag vol pret, rol en Bingo! 🥳📅 Datum: 24 September⏰ Registrasie: 09...
18/08/2026

🎉🎳 TRIPLE B-DAY FUN DAY! 🎳🎉

Kom geniet ’n fantastiese dag vol pret, rol en Bingo! 🥳

📅 Datum: 24 September
⏰ Registrasie: 09:30
🎳 Spele begin: 10:00
📍 Plek: Villeria Bowls Club

💰 Inskrywingsfooi: R450 per span (Trips)

🎳 BOWLS
• 1 wedstryd van 15 ends

🌭 NA DIE SPEL
• Boereworsrol ingesluit

🎱 BINGO
• 10 Bingo-speletjies
• Bingo begin om 13:00

📞 Kontak:
Justin: 072 125 7907
Chanel: 082 833 2893

👥 Bring jou span en kom geniet ’n fantastiese dag saam met ons!

⭐ Goeie rol, lekker boerie en hope Bingo-pret! ⭐

🎉 Almal is welkom! 🎉

28/07/2026

Vierhoekige reeks tussen
Lynnwood (wenners met 2 punte - Baie Geluk)
Villieria (2e - great stuff)
Centurion
Bronkhorstspruit.
Sien weer volgende jaar





,

Villieria wens Susan geluk. (Dubbel lid)
24/07/2026

Villieria wens Susan geluk. (Dubbel lid)

Congrats to our very own Carine Chadwick
24/07/2026

Congrats to our very own Carine Chadwick

Address

555 30th Avenue, Villeria
Pretoria
0186

Telephone

+27735077105

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Villieria Rolbalklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Villieria Rolbalklub:

Shortcuts

Share

Category