Oos-Moot Rugby

Oos-Moot Rugby Some season highlights of Oos-Moot Rugby 2023-26. Lets go boys! Gaan groot!! Fotos en opbouende kommentaar welkom. Fotos is welkom, opbouende kommentaar is welkom.

Hierdie blad is vir die rugby seuns van Oos-Moot wat hulle harte uitspeel in rugby. Hierdie is nie die skool se offisiele blad nie, hierdie is 'n feel good supporter blad. Die offisiele Hoërskool facebook blad is https://www.facebook.com/hsoosmoot en hulle amptelike website is https://www.oos-moot.co.za/. Ons harte is die Blou Golf!

24/08/2026

Wenners, O.16A Noordvaal Plaat afdeling, 2026. Baie geluk!

Finaal: Oos-Moot vs Nelspruit. Bring hom huis toe seuns!
19/08/2026

Finaal: Oos-Moot vs Nelspruit. Bring hom huis toe seuns!

Ons verwelkom drie Nelspruit spanne terug dié Saterdag in Blou Bul land, waarvan een, die O.16's, teen Oos-Moot kragte m...
19/08/2026

Ons verwelkom drie Nelspruit spanne terug dié Saterdag in Blou Bul land, waarvan een, die O.16's, teen Oos-Moot kragte meet.

Dit was 'n groot een, nommer 1 (onoorwonne) teen nommer 4 — maar dit was net nie ons dag nie. Goed gedaan, menere.
19/08/2026

Dit was 'n groot een, nommer 1 (onoorwonne) teen nommer 4 — maar dit was net nie ons dag nie. Goed gedaan, menere.

En hier is hy, Saterdag by Hoërskool Zwartkop gaan ons O.16A die manne van Nelspruit aanpak! Well done seuns, en kom ons...
18/08/2026

En hier is hy, Saterdag by Hoërskool Zwartkop gaan ons O.16A die manne van Nelspruit aanpak! Well done seuns, en kom ons gee ons manne lekker ondersteuning!

14/08/2026
14/08/2026
Promosie en Relegasie soos op 11 Augustus.
11/08/2026

Promosie en Relegasie soos op 11 Augustus.

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oos-Moot Rugby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share