Noordkaap Stoei

Noordkaap Stoei Amateur Stoei

Van Noord Kaap se kant af baie dankie aan Marilise Kruger(spanbestuurder) en Stefan Lotz(beampte) vir julle aandeel in d...
12/10/2025

Van Noord Kaap se kant af baie dankie aan Marilise Kruger(spanbestuurder) en Stefan Lotz(beampte) vir julle aandeel in die laaste paar dae. Ons waardeer dit opreg.

Baie geluk aan die Noordkaap stoeiers wat medaljes verower het op SA Jeug en Presidente. Jayden Rheeder goud en bronsZel...
11/10/2025

Baie geluk aan die Noordkaap stoeiers wat medaljes verower het op SA Jeug en Presidente.
Jayden Rheeder goud en brons
Zelri Conradie goud en silwer
Izak Jankowitz goud.
Baie Dankie aan die afrigters vir die ure wat julle insit vir die stoei.

11/10/2025

Dag 3 ons sien uit na lekker stoei. Sterkte aan ons stoeiers wat vandag gaan deelneem. Hou Noord Kaap se naam hoog.💪🏼

Baie geluk Zelri Conradie met jou  Silwer medalje vir president skole by SA Presidente Stoei Kampioenskappe. Ons is trot...
10/10/2025

Baie geluk Zelri Conradie met jou Silwer medalje vir president skole by SA Presidente Stoei Kampioenskappe. Ons is trots op jou en Coach Louis Putter. Nou wag ons vir goud!

10/10/2025

Dag 2 is dames stoei en SA Presidente. Sterkte julle 2 en geniet die stoei.

Baie geluk Jayden Rheeder met jou Brons medalje op SA Jeug. Dankie coach Louis Putter vir alles wat jy insit in Douglas ...
09/10/2025

Baie geluk Jayden Rheeder met jou Brons medalje op SA Jeug. Dankie coach Louis Putter vir alles wat jy insit in Douglas met ons stoeiers. Trots op julle

09/10/2025

Instap van afrigters

09/10/2025

Instap van stoeiers Noord Kaap

Sterkte aan ons stoeiers en afrigters met dag1 by SA Jeug.
09/10/2025

Sterkte aan ons stoeiers en afrigters met dag1 by SA Jeug.

04/08/2025
25/09/2024

Ons wil net sterkte toewens aan Diederick Jankowitz(links) wat gaan deelneem aan die komende SA Jeug Kampioenskappe in die Kaap. Frederich du Plessis moes ongelukkig ontrek weens mediese redes.

Address

Pretoria
0187

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Noordkaap Stoei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category