Kamp Fundi

Kamp Fundi Kamp verwante inligtings TV program en groep. Almal wil weet wat is die beste dit en dat om te gebruik wanneer hul kampeer. Ons ondersoek verskeie produkte

Waar kamp julle nou? En hoekom kamp julle daar?
18/12/2022

Waar kamp julle nou? En hoekom kamp julle daar?

14/11/2022

A South African Company specializing in Portable, Collapsible and Modular Kitchen & Outdoor Units.

Nog 'n oulike idee. 2 lee bottels, gaatjies en ys, maak vas op jou waaier en ta taaa... jou eie aircon. Gaan dit probeer...
02/09/2022

Nog 'n oulike idee. 2 lee bottels, gaatjies en ys, maak vas op jou waaier en ta taaa... jou eie aircon. Gaan dit probeer die sommer.

Ek d**k die is briljante idee om iewers op te sit in die kampwa of karavaan, vir die tuinslang wat saam moet gaan.
02/09/2022

Ek d**k die is briljante idee om iewers op te sit in die kampwa of karavaan, vir die tuinslang wat saam moet gaan.

02/09/2022

Welkom aan al die nuwe lede op Kamp Fundi. Wys ons hoe kamp julle?

30/06/2021

Alle Sosialemedia groepe wat Webblad gebruikers en WhatsApp-groepe insluit moet vanaf 1 JULIE 2021 aan die WET OP DIE BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING voldoen (POPIA)

Administrateurs van WhatsApp-groepe en webblaaie word versoek om toestemming te kry vir deelname aan die WhatApp-groep en ander sosiale media platforms soos webblaaie. As sodanig word almal hiermee inkennis gestel dat elke gebruiker geregtig is om sodanige toestemming te weier en elkeen sy/haar mag uitoefen deur hierdie groep te verlaat.

As enige peraoon verkies om in hierdie groep te bly, sal ons aanvaar dat u ingestem het om deel te wees van hierdie groep en dat u persoonlike inligting (selfoonnommer en naam soos dit op ander persone se kontaklys is) openlik vir enige persoon in hierdie groep is om te bekom.

In hierdie verband doen ons 'n beroep op alle lede van hierdie groep om nie om watter rede ook al van sulke persoonlike inligting gebruik te maak sonder om die toestemming van die betrokke persoon te verkry. – Administrateur

Ons vernuwe n ou wa en wil nie die kombuis binne in wa doen nie en ook nie plek verloor om n uitskuif kombuis te doen ni...
15/03/2021

Ons vernuwe n ou wa en wil nie die kombuis binne in wa doen nie en ook nie plek verloor om n uitskuif kombuis te doen nie. Wat stel julle voor? Hoe lyk jou kombuis uitleg buite?

09/10/2020

Address

11
Pretoria
0183

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

0837240139

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kamp Fundi posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share