Laerskool Derdepoort

Laerskool Derdepoort Die skool spits hom daarop toe om kwaliteit onderrig aan elke leerder te bied.

Aktiwiteite: Sport, Atletiek, Rugby, Netbal, Krieket, Sagtebal, Bulletjierugby, Trompoppies. Laerskool Derdepoort het 19 departementeel aangestelde onderwysers, 6 in beheerliggaamposte en 3 Gr R praktisyns. Die skool beskik oor ’n volledige mediasentrum, GOL rekenaarsentrum, wetenskap laboratorium en ’n heerlike groot boomryke terrein.

28/08/2011

Graad R en Graad 1 Opedag - Dinsdag 30 Augustus 2011 vanaf 10:00

12/07/2011

Laerskool Derdepoort se webblad is aktief! Wat d**k julle van hom?

22/06/2011

Hallo Laerskool Derdepoort!

31/05/2011

Laerskool Derdepoort se page sal jou op datum hou van al die opkommende gebeure! :-)

31/05/2011

Address

Uilstraat 195 Jan Niemandpark
Pretoria
0186

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Derdepoort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Laerskool Derdepoort:

Share