BP Wild Trofee Dienste / BP Game Trophy Services

BP Wild Trofee Dienste / BP Game Trophy Services Wild Trofee Dienste regoor Suid-Afrika

Weer so paar Before and After fotos.
15/02/2024

Weer so paar Before and After fotos.

1 Van die 1001 gebruike van n lee Coca Cola en Fanta blikkie. Dit is baie ou trofees, en goeie kreatiewieteit van die Ta...
13/02/2024

1 Van die 1001 gebruike van n lee Coca Cola en Fanta blikkie. Dit is baie ou trofees, en goeie kreatiewieteit van die Taksiedermis.

05/02/2024

Vanaf volgende week die 12de Feb gaan ek in die volgende areas wees. Indien u dalk sou belangstel in die diens van u trofees, of selfs weet van iemand in die gewestes, laat weet my gerus, en ek sal u Kontak.

Bloemfontein
Bultfontein
Hertzogville en omgewings

Braam Pretorius
0664265175

29/01/2024
Hier is so ietsie besonders. Heelwat Varke wat hier gesnewel het
29/01/2024

Hier is so ietsie besonders. Heelwat Varke wat hier gesnewel het

Nie aldag wat jy die voorreg kry om by so Trofee Kamer uit te kom nie
28/01/2024

Nie aldag wat jy die voorreg kry om by so Trofee Kamer uit te kom nie

Before en after van breuke wat herstel is
28/01/2024

Before en after van breuke wat herstel is

Hier is nog n paar.
28/01/2024

Hier is nog n paar.

Before en after
28/01/2024

Before en after

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BP Wild Trofee Dienste / BP Game Trophy Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share