21/09/2026
Sien almal wat ingeskryf het by die toernooi van Dinsdag 22 September 2026, net voor die skole sluit, by Zambesi Tennisklub.
Rooibal Minitennis, Oranjebal, Groenkol en Hardebal. Alle vlakke. Kom geniet die middag saam met ons al het julle nie ingeskryf nie. Daar sal ook lekker kerrie en rys asook pannekoek ens te ete wees in die kiosk in die klub. Baie pryse en pret deur die middag
Grte Danie en die Span
Ons hanteer tennisetiket met al die kinders. Ons sal bly wees as dit van u as ouers se kant af ook kom as die tennis en etiket tuis bespreek word.
Speler selfanalise en aanpassing. Ontwikkel en ontwerp jou spelstyl ens. saam met ons afrigtingspan.
Oggend en Aand Tennisoefening. Afrigting en Sosiale speel.
Alle vlakke.
Kom sluit aan by ons.
Speler selfanalise en aanpassing. Fokus op voetwerk en beweging met opwarming.