16/02/2026
🌟 Steynville Primêr se Judo-kampioen🌟
Cohen het Saterdag, 14 Februarie 2026, aan die Cape Winelands Judo Toernooi in Paarl deelgeneem en het ’n tweede plek behaal! 🥈 Hy het ’n silver medalje ontvang en ons is ongelooflik trots op hom! 🎉
Sy harde werk, deursettingsvermoë en sportmanskap is iets om te vier. 👏💪