20/03/2018
Wie is Mal oor Afrikaans en Afrikaanse Musiek??
Ons het die publiek se hulp nou meer as ooit nodig asseblief mense. Michael Tushki is n nominasie by the Suid Afrikaanse Ghoema Awards 2018. Hoe meer stemme ons in kry hoe beter!
Michael het hard gewerk om vir julle hierdie album vir julle te maak!
Wys ons julle hou van die musiek en STEM DAAGLIKS asb!
STEM vir hom daagliks asb! Dis maklik!
SMS PM25 na 39952
Julle is almal awesome dankie vir al julle liefde en support!
SMS asb PM25 na 39952
Michael Tushki