27/12/2024
Vanaand op Vat jou goed en trek help Henck sy vriendin "Mamma" om haar droomhuis te vind. Ons het verlede jaar op kykNET se Fiks of Niks haar fiksheid reis saam met Body20 gevolg met haar hoop om swanger te word. Dit is nou 'n volle jaar later en ons loer in om te hoor van haar reis met IVF.