Gauteng North School Ringball

Gauteng North School Ringball Here you will find all the information regarding Gauteng North Schools Ringball.

Let the countdown begin!!!Ons sien uit na die toernooi wat voorlê. Baie sterkte aan elke speler vir die laaste voorberei...
26/09/2023

Let the countdown begin!!!

Ons sien uit na die toernooi wat voorlê. Baie sterkte aan elke speler vir die laaste voorbereiding.

05/09/2023
Neem asb kennis dat Eerste oefening skop amptelik af, Maandag die 24ste Julie.Ons sien jou daar!
21/07/2023

Neem asb kennis dat Eerste oefening skop amptelik af, Maandag die 24ste Julie.

Ons sien jou daar!

Aan alle spelers en diegene wat wil deelvorm van hierdie ongelooflike geleenteheid. Neem asb kennis van die Nasionele sk...
21/07/2023

Aan alle spelers en diegene wat wil deelvorm van hierdie ongelooflike geleenteheid. Neem asb kennis van die Nasionele skoletoernooi wat tydens die Oktober skoolvakansie plaasvind.

Sterkte met die voorbereiding, ons sien jou daar!

It is official. SA Schools championship is here. Book your dates. Get involve and let the children play. Please share an...
23/06/2023

It is official. SA Schools championship is here. Book your dates. Get involve and let the children play.

Please share and tagg your friends.




16/01/2023

*Ringbal Seisoen 2023*

Wanneer 😱 : 18 Januarie - Woensdag aand @ 18h30...

Waar 🤔 : Gezina - Korfbal Park

Soort klub : Daar is 👉🏼 Silverton, Olympia, Lynx, Panthers wie julle almal welkom heet 🫂

In Centuruin is Elwierda 😏

So stof daai 👟 af....
Kry daai 👚🩳 aan en kom werk aan daai 👙🩲 lyfie saam ons...

Kom en geniet goeie geselskap, nuwe vriendskap en baie pret 🏐

Sien so uit om julle te sien by die bane...
🪁... dit gaan een amazing jaar wees 🥊

Vir enige vra...
Vra gerus en ek help met alles in my 💙..

Ringbal Groete....🪄

Baie geluk aan elke speler en Spanbestuurder tot die verkiesing  Julle maak ons trots !!!SA SKOLE SPANNE VIR 2️⃣0️⃣2️⃣2️...
27/10/2022

Baie geluk aan elke speler en Spanbestuurder tot die verkiesing Julle maak ons trots !!!
SA SKOLE SPANNE VIR 2️⃣0️⃣2️⃣2️⃣.

GN se Mnr & Mej
16/10/2022

GN se Mnr & Mej

Address

Korfbalpark, Gezina
Pretoria
0031

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27723319949

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gauteng North School Ringball posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gauteng North School Ringball:

Share