Hoërskool Waterkloof Dansakademie

Hoërskool Waterkloof Dansakademie Waar JOU KIND se dans talent eksponensieël GROEI

Reminiscing ✨
14/09/2026

Reminiscing ✨

Baie geluk aan ons graad 12 dansdogters wat die afgelope naweek hulle praktiese afdeling van hulle eindeksamen voltooi h...
14/09/2026

Baie geluk aan ons graad 12 dansdogters wat die afgelope naweek hulle praktiese afdeling van hulle eindeksamen voltooi het. 🩰

Julle het pragtig gedans en absoluut alles gegee. Julle harde werk, toewyding en deursettingsvermoë het gelei tot die oomblik. Dankie vir die afgelope 5 jaar! 🤍

Baie dankie aan Me. Michelle Naudé en haar span vir al julle harde werk en passie vir die dansakademie en dans as vak. ✨

| DANSAKADEMIE VERTEENWOORDIG SA IN IERLAND | Baie geluk aan ons talentvolle dansers wat Suid-Afrika by die Dance World ...
01/07/2026

| DANSAKADEMIE VERTEENWOORDIG SA IN IERLAND |

Baie geluk aan ons talentvolle dansers wat Suid-Afrika by die Dance World Cup gaan verteenwoordig. Die wêreldkampioenskap vind van 8–18 Julie in Dublin, Ierland, plaas.

Joshua Grove (Graad 8), Kaelyn Taljaard (Graad 8), Denay Welgemoed (Graad 9) en Taylor van Rooyen (Dansakademie-afrigter) vertrek op Sondag 5 Julie na Dublin, waar hulle as deel van die Suid-Afrikaanse span in vyf verskillende dansstyle sal deelneem. Hulle sal hul talent in verskeie groep- en solo-items ten toon stel.

Vanjaar sal ongeveer 11 500 dansers uit 60 lande aan die Dance World Cup deelneem, wat dié kompetisie as een van die grootste en mees gesogte internasionale dansbyeenkomste ter wêreld vestig.

Ons is ongelooflik trots op hierdie Klofies en hul besonderse prestasie.

Ons wens julle alle sterkte toe en weet dat julle Suid-Afrika en Hoërskool Waterkloof met trots sal verteenwoordig.

Mag julle ervaring onvergeetlik wees! 💙🤍💛

NYC: The City that Never Sleeps 🚕🍎🗽 Get your tickets on www.webtickets.co.za 🤩
28/04/2026

NYC: The City that Never Sleeps 🚕🍎🗽

Get your tickets on www.webtickets.co.za 🤩

Next stop: The City that Never Sleeps 🚕🗽🍎
27/04/2026

Next stop: The City that Never Sleeps 🚕🗽🍎

See you in Times Square - Tickets for The City that Never Sleeps now available 🍎🪩🚕
25/04/2026

See you in Times Square - Tickets for The City that Never Sleeps now available 🍎🪩🚕

Do you want to visit The City that Never Sleeps? 🗽Join us as we dance through the streets of New York City. Tickets now ...
24/04/2026

Do you want to visit The City that Never Sleeps? 🗽

Join us as we dance through the streets of New York City. Tickets now available on webtickets.co.za or in bio! 🍎🚕

Elke jaar is ons 'n dansproduksie 'n hoogtepunt op ons kalender. Hierdie jaar toer ons New York toe en het daarom gedink...
22/04/2026

Elke jaar is ons 'n dansproduksie 'n hoogtepunt op ons kalender. Hierdie jaar toer ons New York toe en het daarom gedink dat die tema perfek pas.

Van Times Square tot Central Park, van die MET tot 9/11 - die produksie is een vir die boeke! Kry jou kaartjie, jy wil dit nie misloop nie. 🍎🚕🗽

Address

C/O Boeing St &, Solomon Mahlangu Drive, Erasmuskloof
Pretoria
0048

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Waterkloof Dansakademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hoërskool Waterkloof Dansakademie:

Shortcuts

Share

Category