Rugby Mal

Rugby Mal Welkom by Rugby Mal se Facebook Gemeenskap, die plek vir passievolle Suid-Afrikaanse rugby-aanhangers wat lief is vir die spel en dit positief wil hou!

Rugby Mal πŸ‰ | Passievolle SA rugby-ondersteuner | Eenheid, gesonde kompetisie, en 'n bietjie lag langs die pad | Hier vir die gees en die game! πŸ’ͺ Hierdie blad gaan alles oor die viering van rugby se geesβ€”of jy nou β€˜n ywerige Blou Bul ondersteuner is of vir β€˜n ander span skree, hier omhels ons die pret, opwinding en eenheid wat rugby in ons lewens bring. Sluit aan vir wedstrydbe

sprekings, hoogtepunte, lekker klets (& gesonde terg) asook inspirerende stories wat goeie sportmanskap en gesonde kompetisie bevorder. Kom ons bou 'n gemeenskap waar rugby-aanhangers saamkom, hul liefde vir die spel deel en die gesprekke positief en respekvol hou. Rugby is vir die hele familie πŸ’ͺπŸ‰

09/06/2026

WAKKER SKRIK LEINSTER...πŸ€£πŸ«£πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦
WAKKER SKRIK IERLAND...πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰πŸ«£πŸ€£

DAAR IS VLAKKE...BOKKE!πŸ†πŸ†πŸ†πŸ†πŸ‘Œ

09/06/2026

DINGE LYK GOED BY DIE SUPER RUGBY
🀣🀣🀣🀣🀣🀣🀣🀣🀣🀣🀣🀣🀣🀣🀣

08/06/2026

TONY BROWN WIL EERS N RUGBY WÊRELDBEKER WEN VOOR HY GAAN!
πŸ€£πŸ‘ŒπŸ‘πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦

IN DR.RASSIE BLY ONS GLO!!πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰πŸ‘Œ
SA Rugby magazine

06/06/2026

Ai STORMERS...n Hekkie te vΓͺr gewees!!!
So naby maar tog so vΓͺrπŸ§πŸ«£πŸ™ƒ

Leinster klop die Stormers 20-11 in Ierland!

Die hele week het Leinster se afrigters vir "Jamison Gibson-Park gesΓͺ gebruik net jou kop in die spel....Lyk my die man ...
06/06/2026

Die hele week het Leinster se afrigters vir "Jamison Gibson-Park gesΓͺ gebruik net jou kop in die spel....Lyk my die man het hulle te ernstig gevat🀣🀣🫣🧐

06/06/2026

SÊ DIT HARD...DIE BULLE GAAN FINALS TOE
πŸ’™πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰πŸ€£πŸ‘ŒπŸ™

06/06/2026

DIE BULLS GAAAANNN FINAAALLS TOEπŸ™πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’™πŸ˜LEKKER Vodacom Bulls !!!πŸ‰πŸ’™πŸ‡ΏπŸ‡¦

Die Stadion is reg, die ligblou truie hang met afwagting! Daar is n groot verantwoordelikheid op die spelers se skouers!...
06/06/2026

Die Stadion is reg, die ligblou truie hang met afwagting! Daar is n groot verantwoordelikheid op die spelers se skouers! Die tyd het aangebreek!! Die ondersteuners staan bank vas agter die span van Pretoria! Vandag maak ons Vodacom Bulls geskiedenis!

Rugby Mal se BULLS GAAN FINALS TOE!πŸ’™πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰πŸ™

05/06/2026

STORMERS JOU LEKKER DINGπŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ˜
DIE STORM VAN KAAPSTAD IS OPPADπŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰
ONS SOEK N FINAL IN KAAPSTADπŸ‰πŸ™πŸ‡ΏπŸ‡¦

05/06/2026

DIS DIE BULLE BULLE EN WEER DIE BULLE!
DIE BLOUTREIN IS OPPAD!πŸ‘ŒπŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦
BULLS GAAN FINALS TOE!πŸ‰πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ˜

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rugby Mal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rugby Mal:

Share

Category