04/06/2024
Like asb ons page en kom loer in HIERDIE SATERDAG 8 JUNIE!!!
jy gaan uitmis op ongelooflike pryse.
Items vanf R30 tot R200
Jy mond sal oopval oor die funky, unieke, stylvolle thrift klere, spesiaal uitgesoek!!
Kom kuier by ons.
70 Braam Pretorius, Wonderboom.
Asb like ons page
IRIS - Fashion & Style