10/06/2026
๐ฟ๐ถ BOSVELD ACOUSTICS: AFRIKAANS ๐ถ๐ฟ
Kom geniet โn rustige Sondag by Die Bosveld met live Afrikaanse musiek, lekker kos en 'n atmosfeer wat perfek is vir die hele familie. โ๏ธ
๐ค Abel Knobel
๐ค Fanus Pienaar
๐ค Marnรฉ Jooste
๐ฅ KOOP 1 KAARTJIE, BRING 'N GAS GRATIS ๐ฅ
Maak 'n dag daarvan:
โ
Bring jou eie koelboks
โ
Kinders onder 12 gratis
โ
Kinderspeelarea beskikbaar
โ
Gratis stap-, draf- of MTB-pas by Die Bosveld ingesluit met jou kaartjie*
Begin die dag op die roetes en kom ontspan later die middag met goeie musiek onder die bome. ๐ฟ๐ถ
๐ General Access: R195
โญ VIP: R350
๐ง Kinderspeelarea: R50
๐ง Koelboks fooi: R150
๐
5 Julie 2026 | Die Bosveld
๐ Cnr Dr Swanepoel & N1, Doornpoort 295 JR, 0017, Pretoria
๐ Kry jou kaartjies nou: https://itickets.co.za/events/486325
*Stap-, draf- en MTB-passe is geldig vanaf 06:30 op 5 Julie 2026.