Engelbrecht Geelvet Biltong en Wildsvleis verwerking

Engelbrecht Geelvet Biltong en Wildsvleis verwerking Lekker Biltong teen n lekker prys! Geelvet Biltong te koop in Theresapark Pretoria.

KOM MAAK N DRAAI BY ENGELBRECHT GEELVET BILTONG VIR BILTONG SOOS DIT MOET WEES...CHERRY CABANOSSI, CHILLI CABANOSSI EN G...
10/12/2022

KOM MAAK N DRAAI BY ENGELBRECHT GEELVET BILTONG VIR BILTONG SOOS DIT MOET WEES...CHERRY CABANOSSI, CHILLI CABANOSSI EN GEEL VET DROEWORS..........662 PRESIDENT STEYN ST WOLMER

11/10/2022

Ons maak altyd seeker julle kry net die beste daar sal daar eers weer die naweek biltong wees kom maak n draai voor dit te laat is

Kom kom maag gou voir dit te laat is ds nou mos geel vet
08/10/2022

Kom kom maag gou voir dit te laat is ds nou mos geel vet

Lekker geelvet biltong opad vir die naweek jipeee kom kry gou
06/10/2022

Lekker geelvet biltong opad vir die naweek jipeee kom kry gou

🔥BRAAI DAG🔥Lekkerste Wilds Boerewors vir Braaidag GEEN soya of fillers nie.Kom maak n draai more en proe sommer die lekk...
23/09/2022

🔥BRAAI DAG🔥

Lekkerste Wilds Boerewors vir Braaidag GEEN soya of fillers nie.

Kom maak n draai more en proe sommer die lekkerste gerookte kaas wors 🧀🔥

Lekker opgestock met Geelvet Biltong vir die naweek
23/09/2022

Lekker opgestock met Geelvet Biltong vir die naweek

BRAAI DAG SPECIAL😎GEROOKTE EN GEPEKELDE HEEL HOENDERS REG OM TE BRAAI R80 PER HEEL HOENDERKLAAR GAAR, GEPEKEL EN GEROOK ...
23/09/2022

BRAAI DAG SPECIAL😎

GEROOKTE EN GEPEKELDE HEEL HOENDERS REG OM TE BRAAI R80 PER HEEL HOENDER

KLAAR GAAR, GEPEKEL EN GEROOK R100 PER HEEL HOENDER.

Kom maak Saterdag n draai by ons vir die lekkerste lekker🤤662 President Steyn str
21/09/2022

Kom maak Saterdag n draai by ons vir die lekkerste lekker🤤

662 President Steyn str

Heerlike gerookte wilds kaas wors beskikbaar.Cabanossi en Biltong ook beskikbaar 🤤
17/09/2022

Heerlike gerookte wilds kaas wors beskikbaar.

Cabanossi en Biltong ook beskikbaar 🤤

08/09/2022

As gevolg van Bek en klou seer sukkel ons om goeie kwaliteit biltong vleis te kry, ons vra onverskoning vir die min biltong voorraad.

Ons het egter nog lekker droewors, cabanossi en sal teen die naweek weer lekker wilds maal vleis en wilds boerewors he 😎

Kom Kry jul biltong vandag oop tot 2uur.662 President Steyn str Pretoria Noord
27/08/2022

Kom Kry jul biltong vandag oop tot 2uur.
662 President Steyn str Pretoria Noord

Heerlike Wildsvleis beskikbaar 👌Beperkte voorraad beskikbaar
27/08/2022

Heerlike Wildsvleis beskikbaar 👌
Beperkte voorraad beskikbaar

Address

662 President Steyn Str, Pretoria North
Pretoria
0182

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Engelbrecht Geelvet Biltong en Wildsvleis verwerking posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share