Jump Trax Fitness

Jump Trax Fitness Taking Trampoline Fitness to the Next Level

🚨 FIT FEB RESULTATE IS IN! 🚨Na ’n maand van spring, sweet, kreun en sê:"Net nog een liedjie!" … het ons uiteindelik ons ...
09/03/2026

🚨 FIT FEB RESULTATE IS IN! 🚨

Na ’n maand van spring, sweet, kreun en sê:
"Net nog een liedjie!" … het ons uiteindelik ons Wall of Fame wenners! 😅

🥇 Venez – het duidelik besluit Februarie gaan haar nie breek nie… sy het Februarie gebreek.
🥈 Ursula – het probeer maak asof sy net vir die pret hier is… maar kyk wie staan nou op die podium!
🥉 Carin – het stil-stil punte opgetel soos iemand wat snacks wegsteek… en BOEM, top 3!

Baie geluk julle! Ons is ongelooflik trots op julle deursettingsvermoë en energie. 🔥

En vir almal anders… moenie bekommer nie:
Maart is hier – en die trampoline wag vir julle! 😜

Dankie vir elke klas, elke check-in en elke bietjie sweet wat hierdie uitdaging so lekker gemaak het.

02/03/2026
💛 WHY WE JUMP @ JUMP TRAX 💛✨ We don’t just bounce… we TRANSFORM. ✨✔️ Builds strong, lean muscles✔️ Gets that lymph flowi...
21/02/2026

💛 WHY WE JUMP @ JUMP TRAX 💛
✨ We don’t just bounce… we TRANSFORM. ✨
✔️ Builds strong, lean muscles
✔️ Gets that lymph flowing (goodbye toxins 👋)
✔️ Boosts focus & clears brain fog
✔️ Heart-healthy cardio without smashing your joints
✔️ Strengthens bones (hello strong girl era 💪)
✔️ Improves posture (stand tall, queen 👑)
✔️ Improves balance & coordination
✔️ Supports circulation
✔️ Burns calories while you have FUN
✔️ Strengthens your immune system
✔️ Instant mood boost + stress relief
🔥 Low impact.
🔥 High energy.
🔥 Big results.
It’s not just a workout.
It’s a whole vibe.

Where fitness feels like a party 🎉

Kom join ons by Jump Trax FitnessThis February, choose YOU.One month. One challenge. Big change.Sluit vandag aan by ons!
01/02/2026

Kom join ons by Jump Trax Fitness
This February, choose YOU.
One month. One challenge. Big change.
Sluit vandag aan by ons!

Aan al ons ongelooflike Rebound Dames 🤍Vandag is ’n groot dag vir baie van julle – die kinders begin weer skool, nuwe ro...
14/01/2026

Aan al ons ongelooflike Rebound Dames 🤍
Vandag is ’n groot dag vir baie van julle – die kinders begin weer skool, nuwe roetines, vroeë oggende en groot drome vir 2026. Onthou net: terwyl julle elke dag vir julle kinders opdaag, moenie vergeet om ook vir jouself op te daag nie.
Hierdie jaar gaan oor balans, krag en vreugde. Julle lei deur voorbeeld – volhou, dissipline en selfliefde in aksie. Elke sprong, elke glimlag en elke druppel sweet herinner jou: jy maak saak.
Op ’n kragtige 2026 vol groei, selfvertroue, lag en sterk vroue wat sterk kinders grootmaak. Ons doen dit saam!

Dis ’n nuwe week vol energie en moontlikhede! Maak jou bookings, nooi ’n vriendin (of twee 😉),en onthou – die grootste w...
12/01/2026

Dis ’n nuwe week vol energie en moontlikhede!

Maak jou bookings, nooi ’n vriendin (of twee 😉),
en onthou – die grootste wen is om op te daag, te beweeg en elke oomblik te geniet!

Jump Trax Fitness Dames – Dis amper tyd! 💥Ons 2026-seisoen skop môre oggend om 08:00 af en ons kan nie wag om saam met j...
04/01/2026

Jump Trax Fitness Dames – Dis amper tyd! 💥
Ons 2026-seisoen skop môre oggend om 08:00 af en ons kan nie wag om saam met julle te spring nie!
Kom met energie, opgewondenheid en verwagting – hierdie jaar gaan ons sweet, lag, spring en sterker word as ooit tevore.
As jy nog gewonder het of jy moet begin… DIT is jou teken 😉
Nuwe jaar, nuwe goals, nuwe vibes – kom jump saam!
📍 Sien julle môre oggend
🖤 Jump Trax Fitness

🌟Totsiens aan al die herinneringe van 2025, en ’n groot, vrolike hallo aan die nuwe avonture wat 2026 bring!  🌟
31/12/2025

🌟Totsiens aan al die herinneringe van 2025, en ’n groot, vrolike hallo aan die nuwe avonture wat 2026 bring! 🌟

Jump Trax Fitness  is BACK on the 5th of January Start the new year with energy, laughter, and moves that make you feel ...
30/12/2025

Jump Trax Fitness is BACK on the 5th of January

Start the new year with energy, laughter, and moves that make you feel unstoppable.

🔥 Book your Demo Week today and be part of the fun!

Spots fill fast—don’t miss out.

💥 Let’s jump into 2026 together! 💥

“We didn’t advertise… they just showed up 🐦🤣That’s how fun Jump Trax Fitness really is!”
18/12/2025

“We didn’t advertise… they just showed up 🐦🤣
That’s how fun Jump Trax Fitness really is!”

Address

215 Veronica Street
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27825754525

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jump Trax Fitness posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jump Trax Fitness:

Share