31/03/2023
HOKKIE-VAARDIGHEIDSKLINIEK VIR LAERSKOOLSPELERS
Hierdie kliniek word op die mini-astro Affies se terrein aangebied. Alle graad 4 tot 7 seuns is welkom om deel te neem.
Registreer by hierdie skakel om plek te bevestig: https://tinyurl.com/hockeyiq2023