24/05/2026
🎯🦌 Vir die jagter wat die veld respekteer, bring ons ’n skietstok wat met die hand en hart gemaak is. Egte vakmanskap uit natuurlike hout, uniek afgewerk met duursame, hand-gestikte leer. Hy rus lig op jou skouer tydens die stap, en lê vas in die gras wanneer die regte bok verskyn. 🎯🦌
•💰 Prys: R850
•🚚 Aflewering: Landwyd per koerier
Maak seker van jou skoot. DM ons of WhatsApp na 082 305 0060.