Absolut Menlo-Tennis

Absolut Menlo-Tennis • Ons streef die hoogste na •
• Op julle merke - Tennis sonder perke •

Sestien seunspanne van reg oor die land neem deel:Die Hoërskool Menlopark, Afrikaanse Hoër Seunskool, Helpmekaar College...
04/09/2026

Sestien seunspanne van reg oor die land neem deel:
Die Hoërskool Menlopark, Afrikaanse Hoër Seunskool, Helpmekaar College, Hoërskool Duineveld, Hoërskool Garsfontein, Hoërskool Middelburg, Hoërskool Noordheuwel, Potchefstroom Gimnasium, Paarl Gimnasium, Pretoria Boys High School, Hoërskool Stellenbosch, Hoërskool Waterkloof, Hoërskool Zwartkop & Hoërskool Nelspruit.

19de Absolut Menlo-Tennistoernooi 2026

Baie geluk aan elke deelnemer! 19de Absolut Menlo-Tennistoernooi 2026
04/09/2026

Baie geluk aan elke deelnemer!

19de Absolut Menlo-Tennistoernooi 2026

Sestien dogterspanne van reg oor die land neem deel.Die Hoërskool Menlopark, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, Hoërs...
04/09/2026

Sestien dogterspanne van reg oor die land neem deel.
Die Hoërskool Menlopark, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, Hoërskool Duineveld, Hoërskool Garsfontein, Helpmekaar College, Hoër Meisieskool Bloemhof, Hoërskool Nelspruit, Hoërskool Noordheuwel, Hoërskool Middelburg, Sekondêre Meisieskool Oranje, Paarl Gimnasium, Paarl Girls' High, Potchefstroom Gimnasium, Hoërskool Waterkloof & Hoërskool Zwartkop.

19de Absolut Menlo-Tennistoernooi 2026

MENLO-TENNIS sê dankie!!!AGT FoodsDunlopOasis ProSPORT ECOLOGICPVMHendrik Coertzen19de Absolut Menlo-Tennistoernooi 2026...
04/09/2026

MENLO-TENNIS sê dankie!!!

AGT Foods
Dunlop
Oasis
ProSPORT ECOLOGIC
PVM
Hendrik Coertzen

19de Absolut Menlo-Tennistoernooi 2026

Matrieks 2027 - Hulle weet nie wat ons weet nie... 😉💪🏻🎾🙏🏻19de Absolut Menlo-Tennistoernooi 2026
04/09/2026

Matrieks 2027 - Hulle weet nie wat ons weet nie... 😉💪🏻🎾🙏🏻

19de Absolut Menlo-Tennistoernooi 2026

Die jaarlikse Absolut Menlo-Tennistoernooi word vanjaar vir die negentiende keer aangebied. Wat `n mylpaal! Tennis is di...
04/09/2026

Die jaarlikse Absolut Menlo-Tennistoernooi word vanjaar vir die negentiende keer aangebied. Wat `n mylpaal!

Tennis is die poeding van die lewe, die beste medisyne en toernooie die hoogtepunt (vir elke kranige speler). Ons kan byeenkom, meeding én vriendskappe kweek.

Tennis bevorder beslis spelers se welstand, die ywer om te wen en ook die rou emosie wat sorg vir hoendervleis langs die baan.

Sport, en in ons geval tennis, dien as platform vir mense om bymekaar te kom. `n Sekere samesyn of kameraderie wat tussen totale vreemdelinge ontstaan, omdat ons bloot liefde vir die spel deel.

My wens is eenvoudig. Mag die Menlo-Tennistoernooi goeie emosies by elkeen opwek, wedersydse respek tussen opponente seëvier, liefde vir die spel tot sy volle glorie kom en elke speler onwetend belangrike lewenslesse leer.

Praat met jou raket en speel met jou hart!

19de Absolut Menlo-Tennistoernooi 2026

19de Absolut Menlo-Tennistoernooi 2026
04/09/2026

19de Absolut Menlo-Tennistoernooi 2026

🎶 Van treffers op die verhoog na treffers op die baan! 🎾Dankie Chris Steyn.19de Absolut Menlo-Tennistoernooi 2026       ...
04/09/2026

🎶 Van treffers op die verhoog na treffers op die baan! 🎾

Dankie Chris Steyn.

19de Absolut Menlo-Tennistoernooi 2026

Dit is meer.Dit is groter. Dit is beter.Dit is Menlo-Tennis. 19de Absolut Menlo-Tennistoernooi 2026
04/09/2026

Dit is meer.
Dit is groter.
Dit is beter.
Dit is Menlo-Tennis.

19de Absolut Menlo-Tennistoernooi 2026

Dogters behaal `n welverdiende 3de plek. Hoërskool Cradock wen teen Paarl Girls' High in die finaal.Melissa Meyer, Danik...
27/08/2026

Dogters behaal `n welverdiende 3de plek. Hoërskool Cradock wen teen Paarl Girls' High in die finaal.
Melissa Meyer, Danika Geyser, Milan
Minnaar, Pheladi Maji, Lisa Botha,
Lemé Beyers & Carmen Nel.
Seuns eindig 4de.
Joshua Smit, Ruben Lourens, Drihan
de Klerk, Ulrick Jacobsen, Ethan
Oosthuizen, Dorian de Jong &
Reuben Spies.

Address

412 Atterbury
Pretoria East
0081

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Absolut Menlo-Tennis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Absolut Menlo-Tennis:

Shortcuts

Share