Gauteng-Noord Varswater Oewerhengel Vereniging

Gauteng-Noord Varswater Oewerhengel Vereniging Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Gauteng-Noord Varswater Oewerhengel Vereniging, Amateur Sports Team, Munisipale rolbal klub, Annie Botha laan, Pretoria central.

Ons bevorder en ondersteun alle fasette van varswater-oewerhengel in Gauteng Noord.
🎣 Fasette:
Oewerhengel
Feederhengel
Karphengel
Gestremde hengel
Kol- & Vergooi

🎣 Gauteng-Noord se Kol-en-Vergooi-ligas vir Meesters, Juniors, Jonge Dames en Penkoppe het vandag by Hoërskool Langenhov...
25/07/2026

🎣 Gauteng-Noord se Kol-en-Vergooi-ligas vir Meesters, Juniors, Jonge Dames en Penkoppe het vandag by Hoërskool Langenhoven plaasgevind.

Baie dankie aan al die deelnemers, beamptes, helpers, organiseerders en ondersteuners wat hierdie dag so suksesvol gemaak het. Julle toewyding, deelname en uitstekende sportmangees word opreg waardeer.

25/07/2026
25/07/2026

So begin die tweede GN kol en vêrgooi liga

🎣 Gauteng-Noord se Kol-en-Vergooi-ligas vir Seniors, Dames, Veterane en Fasette- Gestremdes het vandag by Hoërskool Lang...
11/07/2026

🎣 Gauteng-Noord se Kol-en-Vergooi-ligas vir Seniors, Dames, Veterane en Fasette- Gestremdes het vandag by Hoërskool Langenhoven plaasgevind.

Baie dankie aan al die deelnemers, beamptes, organiseerders en ondersteuners wat van die dag 'n sukses gemaak het. Ons waardeer elkeen se deelname en sportmangees.

21/06/2026
Baie geluk aan al die spanne met jul uitstekende prestasies by die Kol en Vergooi Kampioenskappe 2026 (SA’s)! 🏆Ten spyte...
20/06/2026

Baie geluk aan al die spanne met jul uitstekende prestasies by die Kol en Vergooi Kampioenskappe 2026 (SA’s)! 🏆

Ten spyte van die uitdagende sterk windstoestande het julle deursettingsvermoë en harde werk uitstekende resultate opgelewer.

Ons is ongelooflik trots op julle! 🎉👏

Congratulations to all our members🎣🎣🎣
19/06/2026

Congratulations to all our members🎣🎣🎣

Congratulations to all our member!
19/06/2026

Congratulations to all our member!

Baie geluk aan die hengelaars wat verkies is tot die O/19 GN spanne🎣
14/06/2026

Baie geluk aan die hengelaars wat verkies is tot die O/19 GN spanne🎣

Address

Munisipale Rolbal Klub, Annie Botha Laan
Pretoria Central
0084

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gauteng-Noord Varswater Oewerhengel Vereniging posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gauteng-Noord Varswater Oewerhengel Vereniging:

Shortcuts

Share