Tuks Mokopane Swemklub

Tuks Mokopane Swemklub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tuks Mokopane Swemklub, Sports Team, Potgietersrus.

We offer:
- Water Safety / Babies
- Learn to Swim / Toddlers
- Competitive Swimming
- Special Needs Kids
- Adult Swimming
- Stroke Corrections
- SSA Club Swimming
- Fitness training

Baie sterkte aan ons swemmers wat op 19 September 2026 aan die Age Group 4 gala by Stanford Lake College deelneem β€οΈπŸ’™
17/09/2026

Baie sterkte aan ons swemmers wat op
19 September 2026 aan die Age Group 4 gala by Stanford Lake College deelneem β€οΈπŸ’™

πŸŠβ€β™€οΈ Week 17-23 September 2026 πŸŠβ€β™€οΈ
17/09/2026

πŸŠβ€β™€οΈ Week 17-23 September 2026 πŸŠβ€β™€οΈ

Ons wil graag 'n opregte woord van dank rig aan almal wat ons Rolbalaand ondersteun en tot die sukses van die geleenthei...
14/09/2026

Ons wil graag 'n opregte woord van dank rig aan almal wat ons Rolbalaand ondersteun en tot die sukses van die geleentheid bygedra het 🌹

’n Spesiale dankie aan ons borge :

🎱 Fresh Stop
🎱 Bianca Collett
🎱 Romans
🎱 Safetkleen
🎱 Ingrid Janse Van Vuuren
🎱 Oaks Pub & Grill

Sonder die ondersteuning van ons gemeenskap en borge sou ’n suksesvolle aand soos hierdie nie moontlik gewees het nie.

Ons waardeer elkeen van julle β€οΈπŸ’™

Daar is nog geleentheid om in te skryf 🎱Moenie uitmis op ’n aandjie vol pret en goeie geselskap nie ✨Ondersteun ons asse...
06/09/2026

Daar is nog geleentheid om in te skryf 🎱
Moenie uitmis op ’n aandjie vol pret en goeie geselskap nie ✨
Ondersteun ons asseblief 😁

🎱 Onthou om jou span in te skryf β€ΌοΈπŸ• Bestellings sluit 4 September 2026 πŸ›πŸ˜ Ons sien uit om julle daar te sien πŸ™ŒπŸ»
30/08/2026

🎱 Onthou om jou span in te skryf ‼️
πŸ• Bestellings sluit 4 September 2026 πŸ›
😁 Ons sien uit om julle daar te sien πŸ™ŒπŸ»

Baie geluk aan ons swemmers wat op 29 Augustus 2026 aan die Southern Sprint gala gala in Mokopane deelgeneem het.Totaal ...
30/08/2026

Baie geluk aan ons swemmers wat op
29 Augustus 2026 aan die Southern Sprint gala gala in Mokopane deelgeneem het.

Totaal : πŸ₯‡24 πŸ₯ˆ 26 πŸ₯‰ 18

. 🌟 REKORDS 🌟

🌟 EMMA-LEE CLAASSEN
50m Vlinderslag
200m Individuele Wisselslag

🌟 LEAH-MAY CLAASSEN
200m Individuele Wisselslag

🌟 JADINE GROBLER
50m Vlinderslag
50m Vryslag

Ons is baie trots op julle β€οΈπŸ’™

πŸŠβ€β™€οΈ Week 27 Augustus 2026 - 2 September 2026
27/08/2026

πŸŠβ€β™€οΈ Week 27 Augustus 2026 - 2 September 2026

Baie sterkte aan ons swemmers wat op 29 Augustus 2026 aan die Southern Sprint gala gala in Mokopane deelneem β€οΈπŸ’™
27/08/2026

Baie sterkte aan ons swemmers wat op
29 Augustus 2026 aan die Southern Sprint gala gala in Mokopane deelneem β€οΈπŸ’™

Address

Potgietersrus
0600

Telephone

+27828561678

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tuks Mokopane Swemklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tuks Mokopane Swemklub:

Shortcuts

Share

Category