ShinNix Hokkie

ShinNix Hokkie Hokkie Shinliners

Hokkie ShinlinersKies jou kleurHelp vir sweet, skuur en uitslagNogsteeds teen R120ppKontak ons vir span afslagChantal066...
10/02/2026

Hokkie Shinliners
Kies jou kleur
Help vir sweet, skuur en uitslag
Nogsteeds teen R120pp
Kontak ons vir span afslag
Chantal
0661313084

Ons wys graag vir u van ons nuwe Shinliners - ons het voorraad om aan spanne te voorsien.  Bestel asb betyds terwyl voor...
24/06/2025

Ons wys graag vir u van ons nuwe Shinliners - ons het voorraad om aan spanne te voorsien. Bestel asb betyds terwyl voorraad hou. Laat weet vir ons wanneer u 'n hokkie toernooi aanbied en ons sal graag 'n stalletjie doen by die geleentheid. Ons Shinliners verkoop steeds vir R120 per paar - vra gerus vir afslag wanneer u vir 'n span koop of 10 pare of meer aankoop.

04/03/2025
Ons wys graag vir u van ons Shinliners - ons het voorraad om aan spanne te voorsien.  Bestel asb betyds vir die hokkie s...
06/01/2025

Ons wys graag vir u van ons Shinliners - ons het voorraad om aan spanne te voorsien. Bestel asb betyds vir die hokkie seisoen. Laat weet vir ons wanneer u 'n hokkie toernooi aanbied en ons sal graag 'n stalletjie doen by die geleentheid. Ons Shinliners verkoop steeds vir R120 per paar - vra gerus vir afslag wanneer u vir 'n span koop of 10 pare of meer aankoop.

21/10/2024
Hokkie Shinliners/Hockey ShinlinersHelp teen sweet en skaaf (Shinpad dermatitis)Kry jou funky shinliners nou of koop vir...
09/10/2024

Hokkie Shinliners/Hockey Shinliners
Help teen sweet en skaaf (Shinpad dermatitis)
Kry jou funky shinliners nou of koop vir jou span en vra vir afslag
per paar

Kom besoek ons stalletjie vir shinliners by NWU Astro hierdie naweek.  Voorspoed aan al die hokkiespanne wat deelneem aa...
19/09/2024

Kom besoek ons stalletjie vir shinliners by NWU Astro hierdie naweek. Voorspoed aan al die hokkiespanne wat deelneem aan die "Champ of Champs".

✨️Nuwe voorraad✨️Hokkie Shinliners @ R120 per paarKom besoek ons die naweek Vrydag en Saterdag by   by  Of bestel per wh...
17/07/2024

✨️Nuwe voorraad✨️
Hokkie Shinliners @ R120 per paar
Kom besoek ons die naweek Vrydag en Saterdag by by
Of bestel per whatsapp

29/04/2024

Ons sal weer 'n stalletjie hê by Bokkieweek (Kroonstad) 24 tot 28 Junie 2024. Kom besoek ons vir duursame 'funky' shinliners. Sien julle daar!

Hokkie stok sleutelhouers elkOf koop 16 vir jou span Julle kan ons die naweek by    kryKontak Hannetjie0765576887
24/04/2024

Hokkie stok sleutelhouers
elk
Of koop 16 vir jou span

Julle kan ons die naweek by kry

Kontak Hannetjie
0765576887

Address

Potchefstroom
2531

Telephone

+27765576887

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ShinNix Hokkie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ShinNix Hokkie:

Share

Category