POTCH STOEI KLUB

POTCH STOEI KLUB Club permanently closed

21/01/2021
16/01/2019

Hi almal Louise hulle is besig om weer n stoeiklub te begin. Ek het almal se info aan haar deurgegee. Indien julle enige vrae het kan julle haar kontak by 0718011251

15/01/2019

Goeiedag
Ons wil kyk om weer n' stoeiklub 🤼‍♂️ in Potch te begin.
Alle belangstellendes kan asb jou nommer of epos adres los.

11/08/2017
Goeie dag almal.... Ons stoei mat was ook in die slag met die brand by N12 motors...
04/03/2016

Goeie dag almal.... Ons stoei mat was ook in die slag met die brand by N12 motors...

29/01/2016

Goeiedag alle stoei ouers. Ons het steeds nie 'n saal om te oefen nie, die een is in proses om gebou te word maar sal eers in April klaar wees. Indien ons iets vroeer kry sal ons julle dadelik laat wees. Baie dankie vir julle geduld en positiewe gesindheid.

Alle voorspoed en beste wense vir 2016
01/01/2016

Alle voorspoed en beste wense vir 2016

21/12/2015

Geseende Kersfees aan elkeen en veilig reis oor die fees tydperk

Stoei afsluiting 2015 - baie dankie vir almal se harde werk deur die jaar...
15/11/2015

Stoei afsluiting 2015 - baie dankie vir almal se harde werk deur die jaar...

Afsluiting 2015
15/11/2015

Afsluiting 2015

Baie dankie aan al die ouers en stoeiers van Potch Stoei Klub vir 'n wonderlike jaar - sonder julle sou niks moontlik ge...
12/11/2015

Baie dankie aan al die ouers en stoeiers van Potch Stoei Klub vir 'n wonderlike jaar - sonder julle sou niks moontlik gewees het nie en dan baie dankie aan Herman van die Simpsons wat vir ons die musiek verskaf het .... Geseende Feesseisoen

Baie baie dankie aan Realette en Tobie Hanekom wat vir ons die trofees en cupcakes gemaak het vir vanaand se afsluiting ...
12/11/2015

Baie baie dankie aan Realette en Tobie Hanekom wat vir ons die trofees en cupcakes gemaak het vir vanaand se afsluiting 2015 - julle is amazing ###xx

Address

Potchefstroom
2520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when POTCH STOEI KLUB posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category