Potchefstroom Dorp Rugbyklub

Potchefstroom Dorp Rugbyklub Potchefstroom Dorp Rugbyklub is die plaaslike Oop Klub vir Potchefstroom Gemeenskap met Mans, Vroue en Junior Seuns spanne. Raak deel van Geskiedenis.

Potch-Dorp Rugbyklub is 'n oop klub (enige iemand kan inskakel solank hulle ouer as 18 jaar is).

19/06/2026

Hierdie Saterdag trek die manne van Potchefstroom Dorp RugbyKlub hul tokke aan om kragte te meet teen die Sibanye Stillwater Lions. As jy nie langs die veld kan wees om te kom raas nie, moenie bekommerd wees nie, jy hoef nie 'n enkele oomblik van die aksie te mis nie!

Ons saai albei wedstryde REGSTREEKS uit op The Go To Guy se YouTube-kanaal. So sit jouself voor die skerm, kry die braaivleisvuur aan die gang, en ondersteun die manne!

Hier is die skedule en skakels:
โฐ 14:00 โ€” 2de Span skop af
๐Ÿ“บ Kyk die 2de Span hier: https://youtube.com/live/u1KFe1zesy0?feature=share

โฐ 15:45 โ€” 1ste Span skop af
๐Ÿ“บ Kyk die 1ste Span hier: https://youtube.com/live/yY5N8pBecjk?feature=share

Ondersteun die klub en maak seker jy skakel in! ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ

19/06/2026

Is julle reg vir more se rugby, hier is highlites van die vorige naweek se rugby

Kan nie glo jy is nie by die wedstryd nie. As jy nie is nie kyk maar hier
13/06/2026

Kan nie glo jy is nie by die wedstryd nie. As jy nie is nie kyk maar hier

Today we bring you an absolute thriller from the club rugby circuit...

More se spanne teen   Kom join ons vir die groot game!
12/06/2026

More se spanne teen

Kom join ons vir die groot game!


Die voorlopers in die liga toer met n vol span die naweek na ons toe. Kom kyk hoe gesond is Luiperds Rugby tuis op ons v...
12/06/2026

Die voorlopers in die liga toer met n vol span die naweek na ons toe. Kom kyk hoe gesond is Luiperds Rugby tuis op ons veld.

Dankie aan Spar Baillie Park Potchefstroom vir die wors brooidjies vir ons manne voor die 2de rondte van die liga...
12/06/2026

Dankie aan Spar Baillie Park Potchefstroom vir die wors brooidjies vir ons manne voor die 2de rondte van die liga...

Hierdie naweek is daar weer   na 2 weke se stilte. Sien jou bietjie later.
08/06/2026

Hierdie naweek is daar weer na 2 weke se stilte. Sien jou bietjie later.

08/06/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ RUGBY. MUSIEK. KUIER. ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Maak gereed vir 'n dag propvol aksie en vermaak by De Leeukuil!

๐Ÿ“… 13 Junie 2026
๐Ÿ‰ Potch Dorp vs Sibanye
๐ŸŽถ KWAGGABEES LIVE vanaf 20:00

Kom geniet 'n dag van harde rugby, lekker kuier en goeie musiek saam met familie en vriende.

๐Ÿ”ฅ Braaivleisvure die hele dag
๐Ÿป Yskoue drankies beskikbaar
๐Ÿฐ Springkasteel vir die kinders
๐ŸŽต Live musiek nรก die wedstryd

Bring jou kampstoel, trek jou klubkleure aan en kom wees deel van die rugbygees!

๐Ÿ“ De Leeukuil โ€“ Potch Dorp Rugbyklub

"WHERE THE PRIDE MEETS" ๐Ÿฆ


Baie Geluk met jou verjaars dag Ockert Van Schalkwyk van almal by die klub!
28/05/2026

Baie Geluk met jou verjaars dag Ockert Van Schalkwyk van almal by die klub!



25/05/2026

Recap video van ons game teen

Address

1 Piet Bosman Street
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 12:00 - 22:00
Tuesday 12:00 - 22:00
Wednesday 12:00 - 22:00
Thursday 12:00 - 22:00
Friday 12:00 - 22:00
Saturday 12:00 - 22:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potchefstroom Dorp Rugbyklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Potchefstroom Dorp Rugbyklub:

Share

Category