Gideon SCUBA

Gideon SCUBA Discover the underwater world with us. From beginners to seasoned divers. Complete training, excursions and diving safaris.

All that you have always wondered about, come try it.

05/09/2025

Hallo, ons was laas maand gou Ponta do Ouro toe. Weereens mooi duike gehad,

Paar videos om die somer te begin

05/09/2025

Riana's arch, Ponta

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Antoinette Kotze, Solly Solomon
18/07/2024

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Antoinette Kotze, Solly Solomon

Destyds by Wondergat. Johan Coetzee, Ivan van der Westhuizen, Kobus Tolken, Henk Olivier, en toe kon ons kniee nog buig,...
20/06/2024

Destyds by Wondergat.
Johan Coetzee, Ivan van der Westhuizen, Kobus Tolken, Henk Olivier, en toe kon ons kniee nog buig, Gideon, Chilli Tolken, Carmen (was jy toe al Olivier), Gerhard Nel.
Ons het Wondergat geduik, gebraai, gekuier, en vriendskappe gesmee.
Wat d**k julle van n re-unie?

31/12/2023

Nog n Twee Ster (Advanced) kwalifiseer.

28/12/2022

Agressiewe potatos in Ponta

09/10/2022

Hallo, lanklaas gesels. Gaan more by Miracle Water n draai maak.
Maar Ponta is om die draai, om almal te pas is daar twee trippies: 28 nov tot 2 des, en dan weer van 4-8 des.
Laat weet dan beste ek solank die mantas en morays.
Hoop om jul weet daar te sien. R&R en 2M, ons is oppad.

Miracle Water 27 Augustus 2022. Water Temps 17 grade, vis so 12 meter. Mooi dag gewees. Nuwe studente geniet dit darm al...
29/08/2022

Miracle Water 27 Augustus 2022. Water Temps 17 grade, vis so 12 meter. Mooi dag gewees. Nuwe studente geniet dit darm al, al is die water koud.

Hallo, Ons gaan Ponta do Ouro toe vanaf 8-12 Julie. Die covid beperkings is heelwat makliker en as jy reeds jou spuite g...
11/05/2022

Hallo,

Ons gaan Ponta do Ouro toe vanaf 8-12 Julie.
Die covid beperkings is heelwat makliker en as jy reeds jou spuite gekry het, benodig jy net die "rapid" een om terug te kom.
Daar is al vyf plekke gevat, twee voertuie, so reeds plek vir nog drie. (dan begin ons die volgende kar volmaak)
Die beplanning sluit n 30m duik in en ook Een Ster duike.

Kom deel in die pret.

Sodwana trippie. Biki wind, twee pragtige duik dae....vry swemmende palings en 'n medium White Tip...paar skillies... Gr...
30/11/2021

Sodwana trippie. Biki wind, twee pragtige duik dae....vry swemmende palings en 'n medium White Tip...paar skillies... Great dagwoods en chips opi strand...

Address

Potchefstroom

Telephone

+27832290176

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gideon SCUBA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share