Potchefstroom Dorp Junior Rugbyklub

Potchefstroom Dorp Junior Rugbyklub Om 'n gemeenskap met Rugby bymekaar te bring en om Seuns die geleentheid te bied om deur Rugby te on

28/11/2022

Ons Junior klub bied 'n Oefen kamp aan.
Bring jou seun om reg te maak vir 2023 se Rugby Seisoen.
Almal is welkom.
Oefen Kamp is op ons Rugby veld.

20/10/2022
20/10/2022

Dit was 'n Geskiedkundige dag wat nie gou sal vergeet word nie.
Potch Dorp het weer 'n goeie dag teen ons ou vyande Klerksdorp Rugby .
Dankie aan al die Ouers en Seuns wat betrokke is dit is maar net die begin van die Dorp Junior Rugbyklub
Dankie Rugby vir die voorreg

04/10/2022

Junior klub speel hierdie saterdag hulle eerste wedstryd teen Klerksdorp Rugby op .
Wedstryd is ook voorwedstryd vir The Sharks o/21 vs Luiperds Rugby o/21 en ook Blue Bulls Rugby Union platteland vs Luiperds Rugby platteland.

Kom kyk nou 16h00 die wedstryd.Dit is groot Seuns wat hier rond hardloop terwyl hulle opwarm.
29/09/2022

Kom kyk nou 16h00 die wedstryd.
Dit is groot Seuns wat hier rond hardloop terwyl hulle opwarm.

Wanneer laas het jy Rugby gekyk op en dan nog 'n All Black spannetjie ook nog.

Vandag speel die se o/19 toer span teen die se o/19 op Olënpark - 16h00

Die klubhuis is oop, die hekkie is hoop.

Kom ondersteun die Seuns.

Ons begin binnekort oefen. Kom raak deel van Geskiedenis as jy nog nie jou seun ingeskryf het nie. Maak so.
17/09/2022

Ons begin binnekort oefen. Kom raak deel van Geskiedenis as jy nog nie jou seun ingeskryf het nie. Maak so.

Seuns wat vanjaar o/16, o/14 en o/12 gespeel het, kan ook by die spanne aansluit, mits hulle nie in die voorry speel nie.

14/09/2022

Dankie aan al die Ouers wat hul seuns ingeskryf, ons gaan teen Vrydag boodskappe aan al die ouers uitstuur oor oefeninge en bepande oefen tye. Ons waardeer almal se navrae en bekommernisse. Dit gaan Geskiedkundig wees.

Maak seker jy skryf jou seun in vir die Geskiedkundige geleentheid. Oefening begin die week.Hier is die Link - https://f...
12/09/2022

Maak seker jy skryf jou seun in vir die Geskiedkundige geleentheid. Oefening begin die week.
Hier is die Link - https://forms.gle/M1cf3U5A3TL7vGaRA

Wil jy jou seun sien speel vir ons, 8 Oktober 2022 op Olienpark Potchefstroom teen 'n ou teenstaander vir 'n voorwedstryd tussen 2 provinsiale spanne.🏉
Skryf nou in ⬇⬇⬇
https://forms.gle/M1cf3U5A3TL7vGaRA

07/07/2021

Ons wag in spanning om te hoor of ons hierdie jaar mag speel of nie volgens regulasies.

Ons is steeds onder die GLRU Youth Rugby geaffilieer en het spanne van o/9 tot o/18.

Bly fiks, bly besig.

Dalk speel ons later die jaar nog lekker Rugby.

Baie Sterkte aan van die I-Skills Rugby manne wat die afrigting behartig by Ons klub. Ons sien uit daarna om saam met ju...
05/04/2021

Baie Sterkte aan van die I-Skills Rugby manne wat die afrigting behartig by Ons klub. Ons sien uit daarna om saam met julle te brag met die Varsity Cup in .

02/04/2021

REGISTER FOR OUR EVENT Please make an electronic Transfer to the following account: Name: G KriekBank: ABSA BankAccount Type: ChequeAccount Number: 4098 2273 63Reference: Player’s Name and Su…

🏉Inskrywings is Oop🏉Skryf jou Seun voorlopig in vir Kwaliteit, Afrigting en Individuele Ontwikkeling. Jy weet tot wat is...
24/03/2021

🏉Inskrywings is Oop🏉
Skryf jou Seun voorlopig in vir Kwaliteit, Afrigting en Individuele Ontwikkeling. Jy weet tot wat is hy in staat.
Vul hierdie Vorm in ⬇⬇⬇
https://forms.gle/6c5fULMXfpxgnLjJ8

Address

1 Piet Bosman Street
Potchefstroom
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potchefstroom Dorp Junior Rugbyklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category