15/11/2023
Wel al 'n week terug maar wat 'n dag! MS10 Morne Steyn golfdag by Silver Lakes Golf Club gehou deur BooYaa Golf
Vir 'n eerste golfdag was dit uitstekend manne.
Dankie vir die moerse Larnie Booyaa kit! Dis beauts! Ek en Arno Jordaan sing mooi duette saam het ek besef. ππ»