25/08/2022
Teen slegs R150 n fluit met 2 spaar “membranes” kan jy vandag jou jakkals vluitjie optel en daai roofdier tot op jou voorstoep bring.
Kom manne en dames wys daai roofdier wie is baas.
Kontak vir Abrie Nel by 0846270370
om vandag nog jou jakkals roep op te tel.