Mooirivier Hengelklub

Mooirivier Hengelklub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mooirivier Hengelklub, Sports, Potchefstroom Town.

"Eventually, all things merge into one, and a river runs through it.'

Soos wat die Mooirivier die hartjie van Potchefstroom simboliseer, is ons doelwit om Mooirivier Hengelklub as die hartjie van hengel te vestig.

🐟🐟🐟SNW PRYSUITDELING🐟🐟🐟Baie geluk aan al ons lede wat tydens die SNW Prysuitdeling vereer is vir hul prestasies - ons is...
03/08/2026

🐟🐟🐟SNW PRYSUITDELING🐟🐟🐟

Baie geluk aan al ons lede wat tydens die SNW Prysuitdeling vereer is vir hul prestasies - ons is trots op elkeen!

🐟🐟🐟2026 KLUBREKORDS🐟🐟🐟So lyk die 2026 klubrekords tot dusver...
29/06/2026

🐟🐟🐟2026 KLUBREKORDS🐟🐟🐟

So lyk die 2026 klubrekords tot dusver...

🐟🐟🐟MOOIRIVIER HK TOP 10 🐟🐟🐟Na die laaste drie klubkompetisies het die Top 10-ranglys behoorlik wipplank gery.Baie geluk ...
27/06/2026

🐟🐟🐟MOOIRIVIER HK TOP 10 🐟🐟🐟

Na die laaste drie klubkompetisies het die Top 10-ranglys behoorlik wipplank gery.

Baie geluk aan die top hengelaars wat maand na maand hul staal op die oewer wys!

🐟🐟🐟 NOG 'N REKORD VIR EDWIN🐟🐟🐟Edwin Warren het tydens die maandelikse klubkompetisie in April 'n rekord-baars gevang van...
26/06/2026

🐟🐟🐟 NOG 'N REKORD VIR EDWIN🐟🐟🐟

Edwin Warren het tydens die maandelikse klubkompetisie in April 'n rekord-baars gevang van 0.548 kg. Baie geluk Edwin!

🐟🐟🐟BAIE GELUK IVAN🐟🐟🐟Mooirivier Hengelklub wil graag vir Ivan Van Der Sandt gelukwens met sy insluiting in die SAVOF A-S...
24/06/2026

🐟🐟🐟BAIE GELUK IVAN🐟🐟🐟

Mooirivier Hengelklub wil graag vir Ivan Van Der Sandt gelukwens met sy insluiting in die SAVOF A-Span vir 2027.

Sterkte met die voorbereiding en harde werk wat voorlΓͺ!

Baie sterkte aan Mooirivier Hengelklub se 'Torpedo's' wat hierdie naweek deelneem aan die Nasionale Kol-en Vergooi Kampi...
19/06/2026

Baie sterkte aan Mooirivier Hengelklub se 'Torpedo's' wat hierdie naweek deelneem aan die Nasionale Kol-en Vergooi Kampioenskappe.

Ivan Van Der Sandt
Cilliers Du Toit
Edwin Warren
Jp Kies

🐟🐟🐟SNW KOL-EN VERGOOI PROEWE🐟🐟🐟Ons Mooirivier hengelaars het verlede week hul kol-en vergooi vernuf ten toon gestel tyde...
01/06/2026

🐟🐟🐟SNW KOL-EN VERGOOI PROEWE🐟🐟🐟

Ons Mooirivier hengelaars het verlede week hul kol-en vergooi vernuf ten toon gestel tydens die provinsiale proewe. Ons twee spanne - Torpedo en Bullseye - het gewys hoekom hul diΓ© name gekies het en baie goeie uitslae behaal:

Kolgooi Spanuitslae:
🎯 Mooirivier Torpedo - WENNERS
🎯 Mooirivier Bullseye - 7de Plek

Vergooi Spanuitslae:
πŸš€ Mooirivier Torpedo - WENNERS
πŸš€ Mooirivier Bullseye - 7de plek

Vergooi Individuele Uitslae:
πŸš€ Ivan van der Sandt - 1ste plek (148m)
πŸš€ JP Kies - 4de plek (134m)
πŸš€ Edwin Warren - 5de plek (133m)
πŸš€ Cilliers du Toit - 9de plek (127m)

Kolgooi Individuele uitslae:
🎯 Cilliers du Toit - 1ste plek (100m Kolgooi) en 2de plek algeheel
🎯 Ivan van der Sandt - 3de plek (100m Kolgooi) en 6de plek algeheel.
🎯 JP Kies - 4de plek (80m Kolgooi)
🎯 Edwin Warren - 7de plek (100m Kolgooi), 8ste plek (80m Kolgooi) en 4de plek algeheel.
🎯 Herbert Hills - 10de plek (80m Kolgooi)

Ivan Van Der Sandt is ook aangewys as die Victor Ludorum vir die dag.

Baie geluk!

Baie sterkte Ivan Van Der Sandt!Ivan van der Sandt verteenwoordig hierdie naweek nie net Mooirivier Hengelklub nie, maar...
01/05/2026

Baie sterkte Ivan Van Der Sandt!

Ivan van der Sandt verteenwoordig hierdie naweek nie net Mooirivier Hengelklub nie, maar ook Sentraal-Noordwes Varswater Oewerhengel Vereniging as die Senior kampioen by die KAMPIOEN VAN KAMPIOENE toernooi.

Baie sterkte Ivan, ons glo dit sal goed gaan by Bloemhof!

Address

Potchefstroom Town
2531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mooirivier Hengelklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mooirivier Hengelklub:

Shortcuts

Share

Category