Slammer Series

Slammer Series Slammer Series provides a twist on the traditional and conventional angling methods in South Africa.

We believe in manufacturing an innovative and unconventional product to provide all anglers with the best chance to catch bigger and better fish.

๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ - ๐—”๐—น๐—น๐—ฒ๐˜€ ๐—ฏ๐—ฒ๐—ต๐—ฎ๐—น๐˜„๐—ฒ ๐˜€๐˜๐—ถ๐—น!- ๐˜š๐˜ข๐˜ฏ๐˜ฆฬ ๐˜ท๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ ๐˜š๐˜ข๐˜ฏ๐˜ฅ๐˜ตNa meer as โ€™n jaar en โ€™n half se visvang-verlof, het ek uiteindelik...
24/03/2026

๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ - ๐—”๐—น๐—น๐—ฒ๐˜€ ๐—ฏ๐—ฒ๐—ต๐—ฎ๐—น๐˜„๐—ฒ ๐˜€๐˜๐—ถ๐—น!
- ๐˜š๐˜ข๐˜ฏ๐˜ฆฬ ๐˜ท๐˜ข๐˜ฏ ๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ ๐˜š๐˜ข๐˜ฏ๐˜ฅ๐˜ต

Na meer as โ€™n jaar en โ€™n half se visvang-verlof, het ek uiteindelik weer kans gekry om te hengel by Mooirivier Hengelklub se Maart klubkompetisies.

Ons het โ€™n dubbel gehengel by Flamingo Bay, Vaaldam, wat my die kans gegee het om Slammer Series se twee nuwe dips - ๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ en ๐—•๐—”๐——๐—š๐—˜๐—ฅ self te toets.

My aanslag was eenvoudig maar effektief:

๐Ÿ’› Een stok: ๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ en Fusion met Wit Bloekom oozers
๐Ÿ’› Ander stok: Brutal en ๐—•๐—”๐——๐—š๐—˜๐—ฅ (Ivan se bekende ๐™ƒ๐™ค๐™ฃ๐™š๐™ฎ๐™—๐™–๐™™๐™œ๐™š๐™ง combo) met Brutal soft floats.

Die ๐™ƒ๐™ค๐™ฃ๐™š๐™ฎ๐™—๐™–๐™™๐™œ๐™š๐™ง-stok het ek op 55m ingeklip en die hele dag daar gebly. My ander stok het ek nie ingeklip nie โ€“ ek het net gemaklik probeer om konsekwent dieselfde area te tref. Dieselfde strategie het ek vir dag 2 ook beplan.

Die weer het dit nie maklik gemaak nie, en om gefokus te bly was nรณg โ€™n uitdaging met my 11 maande oue babatjie langs die water. Sy het beslis my aandag gehou, maar dit het die dag net soveel meer spesiaal gemaak. Dis nie elke dag wat jy jou passie en gesinstyd kan kombineer nie.

Soos die dag aangestap het, het tyd begin min raak en ek het nie altyd kans gekry om dips aan te sit nie. Op โ€™n stadium het ek sommer vinnig my mieliebom in Baberstoffie geskud en ingegooi. Ek het wรฉl aangehou om ๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ te gebruik, aangesien dit van vroegoggend die uitskieter was.

Tussen alles deur eindig ek dag 1 met 12 vis vir 4 kg, wat vir my 'n tweede plek in my sone en vyfde plek algeheel gee. Ek eindig ook eerste by die dames.

Dag 2 het ek met hope selfvertroue begin โ€“ want hoe moeilik kan dit wees om twee stokke in die water te hou รฉn na โ€™n baba om te sien? Welโ€ฆ sy het ander planne gehad. Ek het by tye skaars kans gekry om eers โ€™n stok in die water te kry, wat natuurlik my resultate beรฏnvloed het. Nietemin het ek steeds mooi vis gevang en belangriker โ€“ โ€™n lekker dag gehad langs die water saam met my gesin.

My grootste wegneem uit die naweek: ๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ is my nuwe gunsteling! Selfs onder druk, met min tyd en onkonvensionele aanwending, het dit vis in die net gesit.

๐•Š๐•ข๐•ฆ๐•’๐•• ๐•Š๐•ฅ๐• ๐•ฃ๐•š๐•–๐•ค๐—ก๐˜‚๐˜„๐—ฒ ๐˜€๐—ฒ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฒ๐—ป ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ฝ ๐—ฎ๐—ณ ๐—ผ๐—ฝ '๐—ป ๐—ต๐—ผ๐—ผ๐—ด๐˜๐—ฒ๐—ฝ๐˜‚๐—ป๐˜!Ivan van der Sandt het op 24 Januarie die nuwe hengelseisoen afgeskop...
26/01/2026

๐•Š๐•ข๐•ฆ๐•’๐•• ๐•Š๐•ฅ๐• ๐•ฃ๐•š๐•–๐•ค
๐—ก๐˜‚๐˜„๐—ฒ ๐˜€๐—ฒ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฒ๐—ป ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ฝ ๐—ฎ๐—ณ ๐—ผ๐—ฝ '๐—ป ๐—ต๐—ผ๐—ผ๐—ด๐˜๐—ฒ๐—ฝ๐˜‚๐—ป๐˜!

Ivan van der Sandt het op 24 Januarie die nuwe hengelseisoen afgeskop by die Senior All Transvaals as lid van die SNW A-span. Die kompetisie het plaasgevind by ๐—ฅ๐—ถ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฎ - die einste oewer waar Ivan twee jaar gelede as ๐˜๐˜ช๐˜ค๐˜ต๐˜ฐ๐˜ณ ๐˜“๐˜ถ๐˜ฅ๐˜ฐ๐˜ณ๐˜ถ๐˜ฎ by die C-Span Nasionale Kampioenskappe aangewys is.

Dit was 'n uitdagende dag, soos wat die Vaaldam die afgelope tyd bekend is. Ivan het begin deur babers te teiken, maar het vinnig sy aksieplan aangepas toe 'n graskarp van ongeveer 5kg binne die eerste uur met sy net kennis gemaak het.

Vir die dag het hy 5 graskarpe gevang met 'n gesamentlike gewig van ongeveer 25 kg (apart geweeg, aangesien hul nie almal gelyk in sy net gepas het nie), en 'n totale vangs van 12 visse met 'n gewig van 36 kg. Hierdie prestasie het vir hom 'n eerste plek in sy sone gegee, algehele derde plek en die tweede swaarste sak.

Baie geluk, Ivan - ons wens jou, die SNW-span en al ons alle sterkte toe vir die SA's in Maart! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

๐—ฃ๐—ฅ๐—ข ๐— ๐—”๐—ก๐—œ๐—” ๐—•๐—ฌ ๐—ž๐—ข๐—œ ๐——๐—”๐— Ivan Van Der Sandt het verlede naweek deelgeneem aan 'n Pro Mania by Koi Dam. Met die koue front wat...
04/08/2025

๐—ฃ๐—ฅ๐—ข ๐— ๐—”๐—ก๐—œ๐—” ๐—•๐—ฌ ๐—ž๐—ข๐—œ ๐——๐—”๐— 

Ivan Van Der Sandt het verlede naweek deelgeneem aan 'n Pro Mania by Koi Dam.

Met die koue front wat oorgekom het, was die byttempo aansienlik stadiger as wat mens gewoond is by Koi dam, maar die twee nuwe dips ๐—•๐—”๐——๐—š๐—˜๐—ฅ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ het vir mooi visse aangekeer.

Op sy een stok het hy gehengel met 'n plain harde float en Stillknoxx op die bol. Sy ander stok het hy gelaai met Poacher oozers en Badger.

Beide sy stokke het hy gehengel op dieper afstande, aangesien die vis moeilik gebyt het.

Beide dae het hy geรซindig met 'n tweede plek in sy sone.

๐—ก๐—จ๐—ช๐—˜ ๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐——๐—จ๐—ž ๐—•๐—˜๐—ž๐—˜๐—ก๐——๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—Ÿ๐—Ÿ๐—œ๐—ก๐—š: ๐—•๐—”๐——๐—š๐—˜๐—ฅDie ander nuwe dip wat ons pas uitgebring het, is Badger. Dis 'n mengsel van Coconut e...
12/07/2025

๐—ก๐—จ๐—ช๐—˜ ๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐——๐—จ๐—ž ๐—•๐—˜๐—ž๐—˜๐—ก๐——๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—Ÿ๐—Ÿ๐—œ๐—ก๐—š: ๐—•๐—”๐——๐—š๐—˜๐—ฅ

Die ander nuwe dip wat ons pas uitgebring het, is Badger. Dis 'n mengsel van Coconut en Duiwelsdrek, gelaai met rooi fluorosien, wat homself bewys het in damme soos die Vaaldam, Bloemhof, Klipdriftdam en meer. Dit is uiters effektief om moddervis mee te teiken, maar tot dusver kon die karpe ook nie hierdie geur weerstaan nie.

Gebruik dit saam met Brutal om Ivan se HoneyBadger kombinasie te probeer, of ander soet produkte in die reeks, soos Bullseye of Zip Zip.

๐—ก๐—จ๐—ช๐—˜ ๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐——๐—จ๐—ž ๐—•๐—˜๐—ž๐—˜๐—ก๐——๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—Ÿ๐—Ÿ๐—œ๐—ก๐—š: ๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซStillknoxx is een van Slammer Series se nuwe produkte. Diรฉ dip het 'n Coconut basi...
10/07/2025

๐—ก๐—จ๐—ช๐—˜ ๐—ฃ๐—ฅ๐—ข๐——๐—จ๐—ž ๐—•๐—˜๐—ž๐—˜๐—ก๐——๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—Ÿ๐—Ÿ๐—œ๐—ก๐—š: ๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ

Stillknoxx is een van Slammer Series se nuwe produkte. Diรฉ dip het 'n Coconut basis en is gelaai met groen fluorosien om 'n baie effektiewe wolk te maak, sodra dit die water tref!

Ons beste aasvoorstelling is om dit te kombineer met enige van die vrugte geure in die Slammer reeks, soos Fusion of Summer Punch en as jy 'n sterker aantrekking nodig het, werk dit goed saam met Stinger.

๐—ช๐—ข๐—ฅ๐—ฆ๐—ง ๐—•๐—Ÿ๐—”๐—ก๐—ž๐—˜๐—ฅ๐—ฆ ๐—˜๐—ฉ๐—˜๐—ฅ - ๐—ก๐—ฒ๐˜„ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ผ๐˜‚๐˜ ๐˜๐—ผ๐—บ๐—ผ๐—ฟ๐—ฟ๐—ผ๐˜„!Get ready for another epic Slammer Squad adventure - our latest YouTube e...
08/07/2025

๐—ช๐—ข๐—ฅ๐—ฆ๐—ง ๐—•๐—Ÿ๐—”๐—ก๐—ž๐—˜๐—ฅ๐—ฆ ๐—˜๐—ฉ๐—˜๐—ฅ - ๐—ก๐—ฒ๐˜„ ๐—ฒ๐—ฝ๐—ถ๐˜€๐—ผ๐—ฑ๐—ฒ ๐—ผ๐˜‚๐˜ ๐˜๐—ผ๐—บ๐—ผ๐—ฟ๐—ฟ๐—ผ๐˜„!

Get ready for another epic Slammer Squad adventure - our latest YouTube episode drops tomorrow at 7pm.

Stay tuned and make sure you're so subscribed so you don't miss the premiere!



https://www.youtube.com/

๐—›๐—ข๐—˜๐—ž๐—ข๐—  ๐—›๐—ข๐—ก๐—˜๐—ฌ๐—•๐—”๐——๐—š๐—˜๐—ฅ?Wie sou ooit kon raai dat Ivan 'n ander gunsteling aasaanbieding sou kry as Drillbit en Zip Zip?Maar ...
08/07/2025

๐—›๐—ข๐—˜๐—ž๐—ข๐—  ๐—›๐—ข๐—ก๐—˜๐—ฌ๐—•๐—”๐——๐—š๐—˜๐—ฅ?

Wie sou ooit kon raai dat Ivan 'n ander gunsteling aasaanbieding sou kry as Drillbit en Zip Zip?

Maar met die goeie resultate wat hy die afgelope ruk gekry het op BADGER en BRUTAL - beter bekend as ๐—›๐—ข๐—ก๐—˜๐—ฌ๐—•๐—”๐——๐—š๐—˜๐—ฅ, is dit te verstane.

BADGER is 'n Coconut / Duiwelsdrek mengsel met BRUTAL wat dit goed komplimenteer met sy heuning basis.

En diรฉ twee saam is so kragtig soos 'n HoneyBadger!

Ivan en Jp het gaan hengel by Arrie se dam (Camping and Fishing). Hierdie dam is dalk klein, maar die visse wat daar ron...
07/07/2025

Ivan en Jp het gaan hengel by Arrie se dam (Camping and Fishing). Hierdie dam is dalk klein, maar die visse wat daar rondswem is beslis nie en met ๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ en ๐—•๐—”๐——๐—š๐—˜๐—ฅ kon hul die groter visse aankeer.

Ivan het sy nuwe gunsteling kombinasie - HoneyBadger (Badger en Brutal) op die proef gestel, asook Stillknoxx en Fusion.

BABERSTOFFIE het soos oudergewoonte weer gehelp om ekstra proteรฏene in die water te kry.

Soos bewys deur onlangse hengelsessies van die Slammer Squad, is ๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ en FUSION een van die warmste kombinasies hi...
06/07/2025

Soos bewys deur onlangse hengelsessies van die Slammer Squad, is ๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ en FUSION een van die warmste kombinasies hierdie winter!

๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ ๐—ฆ๐— ๐—”๐—ฆ๐—›๐—˜๐—ฆ ๐—ฃ๐—•'๐˜€JP Kies landed this beautiful 9.6kg rivermonster using our game-changing ๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ dip, paired w...
05/07/2025

๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ ๐—ฆ๐— ๐—”๐—ฆ๐—›๐—˜๐—ฆ ๐—ฃ๐—•'๐˜€

JP Kies landed this beautiful 9.6kg rivermonster using our game-changing ๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ dip, paired with Fusion and a Voodoo float.

Well done, JP! ๐Ÿ’ช

Ivan takel die Vaalrivier, gewapen met die nuwe ๐—•๐—”๐——๐—š๐—˜๐—ฅ en  ๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ.Sy beste kombinasies was Stillknoxx met Fusion op ...
04/07/2025

Ivan takel die Vaalrivier, gewapen met die nuwe ๐—•๐—”๐——๐—š๐—˜๐—ฅ en ๐—ฆ๐—ง๐—œ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—ž๐—ก๐—ข๐—ซ๐—ซ.

Sy beste kombinasies was Stillknoxx met Fusion op die een stok en Badger met Brutal op die ander stok. Die Badger / Brutal kombinasie doop hy sommer HoneyBadger en diรฉ kombinasie lewer een na die ander mooi riviervis op.

Address

Potchefstroom Town
2531

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Slammer Series posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share