27/07/2017
Ons wil graag dankie se vir al die mense wat Borge gegee het vir ons Liga dag in Kakemas. TDS projects met die Bussie en Die drywer. DB Engineering, IDL Systems, Gold Robin, OK Foods Danielskuil, Cloete Transport, Kaap Agri Express, Derasourse en Silver Oaks DK. Julle is die beste. Dankie namens DK Netbal Klub