Gemsbokkies Toutrek Klub

Gemsbokkies Toutrek Klub any General

What an awesome day 😎. Spent with great people, Extremely beautiful scenery and this in support of workers day!Supportin...
02/05/2025

What an awesome day 😎.

Spent with great people, Extremely beautiful scenery and this in support of workers day!

Supporting the Community that help us reach our goals!

Thankful

We've worked hard to get to this point.👇Checklist for 🌊Mosselbay Sa's 2025🌊Practice ✔️ Preparation ✔️ Rules ✔️ Travel .....
19/03/2025

We've worked hard to get to this point.👇

Checklist for 🌊
Mosselbay Sa's 2025🌊

Practice ✔️
Preparation ✔️
Rules ✔️
Travel ...on our way🚎
Results ...to follow
Having fun 👍 Always!!!

So trots op ons trekkers!
10/03/2025

So trots op ons trekkers!

~Buite Sport
~Toutrek Nuus

Ons is trots om aan te kondig dat 8 van ons leerders deel uitmaak van die Gemsbokkies Toutrek span wat eerskomende naweek aan die SA toutrek kampioenskappe gaan deelneem!

Sterkte aan:

Danika Daniels
Gerrit Dauth
Dandré Daniels
Abri Jacobs
McKayla Scott
Janlo Bakkes
Danielle le Roux
Duncan Jacobs

"Life is a tug-or-war championship between patience and persistence."
- Melinda Longtin

May you be patient and persistent in your battle on the field!!

Noord-Kaap Skoolnuus

08/03/2025

As jy dit gemis het:
Nie net doen Ons Gemsbokkies kinders goed nie ,maar die Pappas vat ook vas!

Dankie aan elke ouer wat hulle kinders so ondersteun en self soms die tou vat en n voorbeeld stel al is dit nat en nie bang vir vuil word nie !

Ons is trots om ELKEEN deel van die Gemsbokkies te he!

Ons is trots!
Baie geluk

As jy dit gemis het:Môre is die groot dag !Kom ondersteun ons klub wat die Noord Kaap streeks kompitisie aanbied.Kom moe...
28/02/2025

As jy dit gemis het:
Môre is die groot dag !

Kom ondersteun ons klub wat die Noord Kaap streeks kompitisie aanbied.

Kom moedig die span van jou keuse aan !

Hierdie gaan een vir die Boeke wees...

Kom geniet die dag saam met ons, waar die spanne dit uitveg op die tou ....

Wie gaan die jaar se Streeks Kampioene wees??
Kom kies jou span...

Bring die familie daar is baie lekker kos, lekker musiek en stalletjies beskikbaar.

Hierdie gaan een vir die Boeke wees...Kom geniet die dag saam met ons, waar die spanne dit uitveg op die tou ....Wie gaa...
24/02/2025

Hierdie gaan een vir die Boeke wees...

Kom geniet die dag saam met ons, waar die spanne dit uitveg op die tou ....

Wie gaan die jaar se Streeks Kampioene wees??
Kom kies jou span...

Bring die familie daar is baie lekker kos, lekker musiek en stalletjies beskikbaar.

Address

Tuin Straat 23
Postmasburg
8420

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gemsbokkies Toutrek Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category