Porterville Gholfklub

Porterville Gholfklub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Porterville Gholfklub, Golf course & country club, Malanstraat, Porterville.

Ons jaarlikse HSP Gholf dag het gister weer plaasgevind. Opregte dank aan die borge van die dag en elke speler wat deel ...
06/09/2026

Ons jaarlikse HSP Gholf dag het gister weer plaasgevind. Opregte dank aan die borge van die dag en elke speler wat deel geneem het.

Agruma Wenner Augustus........Callie Steenkamp
22/08/2026

Agruma Wenner Augustus........Callie Steenkamp

Baie geluk Callie ......Agruma Wenner Vir Augustus.
22/08/2026

Baie geluk Callie ......Agruma Wenner Vir Augustus.

Baie geluk Jacques!
28/07/2026

Baie geluk Jacques!

21/07/2026
Gisteraand was weer n baie heerlike pizza aand wat aangebied is by ons klub.
27/06/2026

Gisteraand was weer n baie heerlike pizza aand wat aangebied is by ons klub.

Gister was ons jaarlikse Huis Nerina beginners Gholf dag. Wat n heerlike dag vol pret wat reeds vroeg begin het. Huis Ne...
21/06/2026

Gister was ons jaarlikse Huis Nerina beginners Gholf dag. Wat n heerlike dag vol pret wat reeds vroeg begin het. Huis Nerina doen uitstekende werk en hul Wil ook graag hul borge bedank want sonder hulle is so dag nie moontlik nie.

25/05/2026
Ons jaarlikse besigheidsdag was weer die afgelope naweek. Ons wedstrydsekretaris het veld vol gekry met 18 spanne en n k...
25/05/2026

Ons jaarlikse besigheidsdag was weer die afgelope naweek. Ons wedstrydsekretaris het veld vol gekry met 18 spanne en n kanonafslaan om 10 uur. Opregte dank aan elkeen wat die dag so groot sukses gemaak het veral die borge.

Gister was ons jaarlikse klubkampioenskappe in baie koue weer. Dankie aan elkeen wat die dag ondersteun het.
19/04/2026

Gister was ons jaarlikse klubkampioenskappe in baie koue weer. Dankie aan elkeen wat die dag ondersteun het.

Address

Malanstraat
Porterville
6810

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Porterville Gholfklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share