Elzaan Troskie Bio & PT

Elzaan Troskie Bio & PT Let me help you start your adventure to pursue the fit and healthy lifestyle you desire!

”Desember 2017 het ek besef… tot hier en nie verder nie. Ek moet my lewe verander, en vinnig. Ek was ongemaklik, ongeson...
15/11/2018

”Desember 2017 het ek besef… tot hier en nie verder nie. Ek moet my lewe verander, en vinnig. Ek was ongemaklik, ongesond, suikervlakke was onberheerbaar, ek was moeg en het geen lus gehad om vir my iets nuuts vir my klerekas te koop nie.

Ek het coach Elzaan 17 Januarie 2018 by Lions Bay CrossFit gaan sien en dit was my 1ste workout sessie. DIt was TOUGH, aangesien ek glad nie sit ups, roei, hardloop en vele meer kon baasraak nie. So begin ek met my 12 week challenge. Daarna het ek weer n 2de rondte gedoen. Vanaf Januarie tot September was dit harde werk, soms 3-4 keer per week. Hierdie het eweskielik my passie geword en ek het geen moeite ontsien.

Gedurende my sosiale lewe het ek gesonde aanpassings gemaak, en het streng by die “zone-diet” gehou. Binne 2 weke het ek n dramatiese verandering gesien. Die lewe was n lied! Ek het
bogenoemde oefeninge en soveel meer baasgeraak. Ek het selfs n one-rep-max deadlift van 110kg gehaal. Ek is nou op baie minder medikasie en is n gesonde mens wat die lewe geniet, nadat ek 15kg en vele centimeters verloor het. My liggaamsvet het vanaf obese na ideal geval!!!

Lions Bay CrossFit familie en Elzaan het my lewe verander, en natuurlik met krag van bo! My lewe is steeds n journey saam met Lions Bay CrossFit. Die mens wat oefening gehaat het, kan nou nie ophou nie.

Niks gebeur sonder hardewerk, consistency en natuurlik die belangrikste, regte eet-gewoontes.
Onthou die volgende “When you take the leap of faith, extraordinary things will happen”.”

“The last 3 or 4 reps is what makes the muscle grow. This area of pain divides the champion from someone else who is not...
14/11/2018

“The last 3 or 4 reps is what makes the muscle grow. This area of pain divides the champion from someone else who is not a champion.” A.S.

08/11/2018

Address

Port Elizabeth
6070

Opening Hours

Monday 06:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 06:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 06:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elzaan Troskie Bio & PT posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elzaan Troskie Bio & PT:

Share