Suikerboere

Suikerboere Suiker Boere Rugby Klub

Laaste wedstryd vir 12 jaar..."winner takes all"!!Gooi jou gewig agter die Bokke en staan 'n kans om 'n skaap te wen. In...
06/08/2021

Laaste wedstryd vir 12 jaar..."winner takes all"!!
Gooi jou gewig agter die Bokke en staan 'n kans om 'n skaap te wen. Inskrywings sluit Saterdag 17:00.
GO BOKKE!!!!!!!!

Kom ondersteun ons gholf dag ten bate van NPG gemeenskap dienste Nood Kamer. Kontak gerus Pongola Gholfklub op 082 610 8...
17/11/2020

Kom ondersteun ons gholf dag ten bate van NPG gemeenskap dienste Nood Kamer. Kontak gerus Pongola Gholfklub op 082 610 8014 om jou 4 bal te bevestig, en versker jy mis nie uit op 'n opwindende dag met baie pryse om te wen. Slegs 'n sekere aantal spelers word op die baan toegelaat.

Ons kies ons gemeenskap!
01/09/2020

Ons kies ons gemeenskap!

Baie geluk aan Pongola Rugby klub met 'n baie suksesvolle rugby dag. Ons almal het dit baie geniet en die atmosfeer was ...
03/03/2020

Baie geluk aan Pongola Rugby klub met 'n baie suksesvolle rugby dag. Ons almal het dit baie geniet en die atmosfeer was ongelooflik.
Aangeheg is die uitslae van die wedstryde.


Kom ondersteun Pongola Rugby Club se Rugby Dag Saterdag 29 Februarie 2020. Baie om te doen en goeie rugby...Suiker Boere...
28/02/2020

Kom ondersteun Pongola Rugby Club se Rugby Dag Saterdag 29 Februarie 2020. Baie om te doen en goeie rugby...
Suiker Boere ook in aksie, kom geniet die dag saam ons.


17/02/2020

Boys just having fun...Suiker Boere style!!




Baie dankie aan Atlantic Point Backpackers vir die verblyf, ons weet 'n SB Kontiki is nie jou maat nie...maar julle was ...
08/02/2020

Baie dankie aan Atlantic Point Backpackers vir die verblyf, ons weet 'n SB Kontiki is nie jou maat nie...maar julle was goed vir ons.





Baie dankie aan SAB vir julle gasvryheid...dit was vir ons baie lekker om by julle te kuier.
08/02/2020

Baie dankie aan SAB vir julle gasvryheid...dit was vir ons baie lekker om by julle te kuier.




Die Suiker Boere word verwelkom deur Johnnie en sy span...keep on walking manne!!
08/02/2020

Die Suiker Boere word verwelkom deur Johnnie en sy span...keep on walking manne!!




Address

Lucas Meyer St
Pongola
3170

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suikerboere posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category