05/09/2023
As enige iemand weet wie die vrou en die man is , laatweet asb my oupa op 0832637627, die mense het 8000 uit hom uit vir die yskas en draaibank , daarna het hulle profiles ens verdwyn so dis obviously n scam , asb mense enige inligting sal help , as jy onbehulpsame kommentaar het , hou dit vir jouself asb , die mense het ou mense gevang , help ons die mense kry asb , kan my ook inbox of inligting gee op 0646837717, haar man gee homself voor as Johan herbst