PHS Rugby

PHS Rugby Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from PHS Rugby, School Sports Team, 125 Dorp St, Polokwane Ext 4 (W), Polokwane.

30/03/2023
Phs se 0/17, 7's span, Plaat Finaal wenners by die Frogfoot "Champions Cup" finale.Poel wedstrydePhs 19 - 12 Burgersdorp...
05/11/2022

Phs se 0/17, 7's span, Plaat Finaal wenners by die Frogfoot "Champions Cup" finale.

Poel wedstryde

Phs 19 - 12 Burgersdorp
Phs 29 - 7 Oos Moot

Oor kruis wedstryd
Phs 10 vs 20 Grey PE

Phs eindig 1ste in hul poel.

Semi Finaal
Phs 17 - 19 Secunda

Plaat Finaal
Phs 19 - 14 Montaqu.

Pieties eindig algeheel 3de.

Baie geluk seuns, baie trots op julle.šŸ†šŸ„‡

Loftus Champions Cup 7'sBaie sterkte aan ons 0/17 sewes span wat Saterdag aan die Frogfoot Champions Cup op Loftus deeln...
04/11/2022

Loftus Champions Cup 7's

Baie sterkte aan ons 0/17 sewes span wat Saterdag aan die Frogfoot Champions Cup op Loftus deelneem.
Hou ons Pietienaam hoog!

Spelers:
1. Reuben Weyer
2. Jan-Keyser Albertyn
3. Henre Venter
4. Dewan Gobey
5. Keegan Baker
6. Niel Smit
7. Divan Brown
8. Dian van Tonder
9. Wian Terblanche
10. Franco le Roux
11. Sternberg Boshoff
12. TJ Conradie

Sterkte manne!!!

29/10/2022
Uitstekende wedstryd, Phs wen Merensky 40-15.
25/10/2022

Uitstekende wedstryd, Phs wen Merensky 40-15.

RUGBY SEWES VIR LIMPOPOBaie geluk aan Wian Terblanche, Franco le Roux en Dian van Tonder wat gekies is vir die o/17 Limp...
28/09/2022

RUGBY SEWES VIR LIMPOPO

Baie geluk aan Wian Terblanche, Franco le Roux en Dian van Tonder wat gekies is vir die o/17 Limpopo BBRU 7’s span wat eerskomende naweek by Hs Monument plaasvind.
Sterkte vir die toernooi manne!
PHS is trots op julle!

RUGBY SEWES BY NOORDVAALPHS se o/17 Sewes span het die naweek deelgeneem aan die Frogfoot Noordvaal toernooi te Hoƫrskoo...
25/09/2022

RUGBY SEWES BY NOORDVAAL

PHS se o/17 Sewes span het die naweek deelgeneem aan die Frogfoot Noordvaal toernooi te Hoƫrskool Menlopark. Hulle poelwedstryde verloop as volg:
Wen 24-14 teen Waterkloof
Verloor 19-28 teen Monument
Wen 36-9 teen Jeugland

In die kwarteind verloor hulle 7-21 teen Garsfontein

In die halfeind van die Plaatkompetisie teen Piet Retief onttrek Piet Retief en PHS gaan deur na die volgende rondte

In die finaal van die Plaatkompetisie vir plekke 5/6 verloor hul teen Secunda 14-31

Hulle eindig dus 6de op Noordvaal.
Welgedaan manne!

23/09/2022

Noordvaal 7's toernooi te Hoƫrskool Menlopark

o/17

PHS 24 - 14 Waterkloof

PHS 19 - 28 Monument

PHS 36 - 5 Jeugland

Address

125 Dorp St, Polokwane Ext 4 (W)
Polokwane
0699

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PHS Rugby posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share