Dendron Bosveld Rugby Klub

Dendron Bosveld Rugby Klub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dendron Bosveld Rugby Klub, Sports Team, 226 Potgieter Avenue, Polokwane.

Indien jy in die Dendron omgewing of tussen Polokwane en Dendron bly en wil graag Rugby speel of Betrokke raak by Rugby ...
02/01/2020

Indien jy in die Dendron omgewing of tussen Polokwane en Dendron bly en wil graag Rugby speel of Betrokke raak by Rugby kontak:

Basie Breytenbach 0832326325
Dawie Marais 0825279888

Voorseisoen begin binnekort !!!!!!

22/07/2017

Baie geluk "Potties", Dendron rugby is trots op julle, sterkte vir die finale!

Die volgende Rugby Truie is weer beskikbaar nadat die mense wat dit op die veiling gekoop het nie dit betaal het nie. Di...
29/05/2017

Die volgende Rugby Truie is weer beskikbaar nadat die mense wat dit op die veiling gekoop het nie dit betaal het nie. Die hoogste bod vat die trui.

Sien baie besoekers op die groep, as jy n ondersteuner is wees gerus die "kat" kom terug!!  -- nie n ondersteuner nie we...
26/05/2017

Sien baie besoekers op die groep, as jy n ondersteuner is wees gerus die "kat" kom terug!! -- nie n ondersteuner nie wees bekomerd die wenspan sal weer daar wees!!

In herinnering aan Joubert Joeba Keulder. Jou lig sal altyd helder skyn in Dendron Rugby Klub. Ons d**k aan sy ouers en ...
18/03/2017

In herinnering aan Joubert Joeba Keulder. Jou lig sal altyd helder skyn in Dendron Rugby Klub. Ons d**k aan sy ouers en familie.

Vandag na n reuse sukses met ons funksie is ek baie bly om te kan se ek is deel van die mees ondersteunende klomp rugby ...
11/02/2017

Vandag na n reuse sukses met ons funksie is ek baie bly om te kan se ek is deel van die mees ondersteunende klomp rugby spelers bymekaar, Dankie aan almal!!! Dawie jou deel was ongelooflik, dankie my maat, almal het dit gesien en soos ek altyd se om n leier te wees sit nie in elke ou se broek nie. Die voorbeeld wat jy daar gestel het was net van die beste.Dankie ook aan elke speler wat sy kant gebring het. Dankie ook aan ons ondersteuners, sonder julle kan ons nie.
Ek en Dawie gaan die week groot besluite maak en ek is jammer en met groot respek teenoor Pietersburg rugby klub... die ding gaan nie werk nie, jammer om te se hulle teenwoordigheid by die funksie was teleurstellend en on- aanvaarbaar.Ons sal julle inlig wat gaan gebeur. Hier is dan ook n paar foto's van die aand.

Polokwane ons is reg vir Julle. Kom geniet n aand vol pret en baie lag saam Andries Vermeulen en Piet Pompies. Vanaand 1...
10/02/2017

Polokwane ons is reg vir Julle. Kom geniet n aand vol pret en baie lag saam Andries Vermeulen en Piet Pompies. Vanaand 10 Februarie om 18:30. Dis R100 per persoon. Kontant kroeg en kos stalletjies beskikbaar. Kaartjies by hek te koop.

Pietersburg hoop julle is reg , 10 februarie is dit weer sulke tyd waar Dendron rugby club n groot funksie hou by HTS TO...
06/02/2017

Pietersburg hoop julle is reg , 10 februarie is dit weer sulke tyd waar Dendron rugby club n groot funksie hou by HTS TOM NAUDE skool .

Die bekende Andries Vermeulen en Piet Pompies tree op op daai vrydag !!

Kaartjies kan gekoop word by spelers of direk by die bestuur , moet nie uit mis op n aand van baie plesier en grappe nie .

Kostes

R100-00 per kaartjie
R2000- VIP tafels

Kaartjies sal by hek ook verkoop word.

Enige navrae kontak

Oom Basie 083 2326325
Coach Dawie 076164 1309
Zanru 0724486752
Braam. 0711894884

Vriendelike Groete
Dendron Rugby Club

13/01/2017
Sien so baie uit na vnd. n klomp nuwe talent saam met die manne van die vorige seisoen, Dendron Rugby gaan "groot" die s...
10/01/2017

Sien so baie uit na vnd. n klomp nuwe talent saam met die manne van die vorige seisoen, Dendron Rugby gaan "groot" die seisoen, kyk maar of hou die nuus blaaie dop! Sjoe... die 10de Feb. is al klaar n grote, kyk maar! En die seisoen, "lets go and do it". Ek is daarvan oortuig dat dit die vinnigste groeiende klub in die provinsie is.

Address

226 Potgieter Avenue
Polokwane
0699

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dendron Bosveld Rugby Klub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category