Re-form Pilates Polokwane

Re-form Pilates Polokwane Developed by Joseph Pilates and he called his method Contrology. Pilates consists of low-impact flexibility and muscular strength and endurance movements.

Pilates emphasizes proper postural alignment, core strength and muscle balance

Ons het HARD geoefen.... die sement is HARD, en die oefening was nog HARDER... well done julle girlsTrots op julle
15/12/2020

Ons het HARD geoefen.... die sement is HARD, en die oefening was nog HARDER...
well done julle girls
Trots op julle

Asit reen oefen ons binne!! Maar oefen sal ons oefen!!
15/12/2020

Asit reen oefen ons binne!! Maar oefen sal ons oefen!!

Niks soos n pilates klas om jou naweek mee te begin nie!
11/12/2020

Niks soos n pilates klas om jou naweek mee te begin nie!

Work hard for your goals and accomplishments!!! Jy doen dit vir jouself.
08/12/2020

Work hard for your goals and accomplishments!!! Jy doen dit vir jouself.

Nog n lekker warm pilates sessie onder die beautiful bome en blou-blou lug. Dis n voorregKom oefen saam in Desember, ons...
01/12/2020

Nog n lekker warm pilates sessie onder die beautiful bome en blou-blou lug. Dis n voorreg
Kom oefen saam in Desember, ons maak noe toe nie.

As jy nie wil aansluit nie, kom net en betaal R50 vir n klas. Jys meer as welkom. Bring jou mat en bal en kom val in ... enige dag behalwe maandae.

Ons wag vir jou

Pilates makes everything better. ❤❤
30/11/2020

Pilates makes everything better. ❤❤

Remeber, Growing might feel like breaking at first.
30/11/2020

Remeber, Growing might feel like breaking at first.

Julle girls maak my hart bly!!! Lekker geoefen Dankie julle
24/11/2020

Julle girls maak my hart bly!!! Lekker geoefen
Dankie julle

Lekkerte so vroeg
24/11/2020

Lekkerte so vroeg

Niks so lekker soos n Latte om n pilates sessie af te eindig nie. Dankie Container Bar en Bayhound jullebis tops
20/11/2020

Niks so lekker soos n Latte om n pilates sessie af te eindig nie. Dankie Container Bar en Bayhound jullebis tops

Lekker strek sessie vanoggend om die week af te sluit
20/11/2020

Lekker strek sessie vanoggend om die week af te sluit

Die brand en die tydelike seer is sooo die moeite werd as mens die resultate sien!!
19/11/2020

Die brand en die tydelike seer is sooo die moeite werd as mens die resultate sien!!

Address

Polokwane
0699

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Re-form Pilates Polokwane posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Re-form Pilates Polokwane:

Share

Category