Dames Jag

Dames Jag Met ons jaarlikse jagtog help ons om 8000 kinders te voorsien van ‘n gesonde bord kos.

28/05/2026
28/05/2026

🌍Vandag op Wêreld Hongerdag staan Damesjag saam met Helpjag om ’n verskil te maak.

Deur hande te vat kan ons hoop bring, borde vol maak en harte raak waar daar nood is. Elke jag, elke bydrae en elke helpende hand maak ’n werklike verskil in iemand se lewe.

Saam jag ons nie net vir vandag nie — ons jag vir ’n beter môre vir soveel minderbevoorregte gesinne.



🤍🩷🖤

25/04/2026
17/03/2026

Baie dankie Stipec Properties Appliance Design dat julle die dag saam met ons geniet het.
Ons sien julle by die volgende een 🤍🩷🖤

Ons moes net van naby af spog met ons pragtige kouse wat deur Mieliestronk  gemaak is! Hierdie kouse het beslis styl by ...
14/03/2026

Ons moes net van naby af spog met ons pragtige kouse wat deur Mieliestronk gemaak is!

Hierdie kouse het beslis styl by ons dag gevoeg en ons spelers het dit met trots gedra.

Gaan loer gerus op hul webwerf en ondersteun hierdie fantastiese plaaslike handelsmerk.
www.mieliestronkclothing.co.za

🤍🩷🖤

14/03/2026

Dankie FUNKY Puffers vir die pragtige hemde wat julle vir ons spelers gemaak het – dit het regtig ’n spesiale touch aan die dag gegee!

Baie dankie ook dat julle self die dag kom bywoon het. Dit maak altyd ’n verskil wanneer borge deel is van die dag se energie en opwinding.

Ons waardeer julle ondersteuning opreg en dit was lekker om julle deel van die dag te hê!
🤍🩷🖤

12/03/2026

Address

Voortrekker Street
Polokwane
0699

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dames Jag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dames Jag:

Share