Pniel Villagers RFC

Pniel Villagers RFC Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Pniel Villagers RFC, Sports & Recreation Venue, Pniel.

05/09/2026

❤️🏉 WHAT A COMEBACK! 🏉❤️

At half-time, Eersterivier RFC were leading 19–3. It looked like a mountain to climb… but our boys refused to surrender. 💪🏽🔥

Second half — belief, heart, courage and pure determination. ❤️🖤
From 3–19 down to a final score of 37–32! 😭🔥🏆

That wasn't just a win… that was a statement.
To every player who kept fighting, every coach who kept believing, and every supporter who never gave up — THIS ONE IS FOR YOU! ❤️

One more step closer to the dream…

🔥 NEXT WEEK: SEMI-FINAL 🔥
THE FIGHT CONTINUES. THE DREAM LIVES ON. 🏆
PNIEL VILLAGERS RFC — ONE TEAM, ONE FAMILY, ONE DREAM! ❤️🖤🏉

❤️🏉 WHAT A COMEBACK! 🏉❤️At half-time, Eersterivier RFC were leading 19–3. It looked like a mountain to climb… but our bo...
05/09/2026

❤️🏉 WHAT A COMEBACK! 🏉❤️

At half-time, Eersterivier RFC were leading 19–3. It looked like a mountain to climb… but our boys refused to surrender. 💪🏽🔥

Second half — belief, heart, courage and pure determination. ❤️🖤
From 3–19 down to a final score of 37–32! 😭🔥🏆

That wasn't just a win… that was a statement.
To every player who kept fighting, every coach who kept believing, and every supporter who never gave up — THIS ONE IS FOR YOU! ❤️

One more step closer to the dream…

🔥 NEXT WEEK: SEMI-FINAL 🔥
THE FIGHT CONTINUES. THE DREAM LIVES ON. 🏆
PNIEL VILLAGERS RFC — ONE TEAM, ONE FAMILY, ONE DREAM! ❤️🖤🏉

  THE Pniel Villagers boys
05/09/2026

THE Pniel Villagers boys


Ons Top 8 kwart uitronde wedstryd Saterdag 5 September sal  teen Die gedugte span van Eersteriver wees. Soos met elke li...
02/09/2026

Ons Top 8 kwart uitronde wedstryd Saterdag 5 September sal teen Die gedugte span van Eersteriver wees.
Soos met elke liga wedstryd die afgelope seisoen, maak ons weer staat op elke ondersteuner se getroue en lojale bystand aan ons spelers Saterdag.



🎉 Happy Birthday to our esteemed Chairman, Winston Stubbs🎂🏉Today we celebrate not only your birthday, but also the incre...
01/09/2026

🎉 Happy Birthday to our esteemed Chairman, Winston Stubbs🎂🏉

Today we celebrate not only your birthday, but also the incredible leader that you are. Thank you for your dedication, passion and commitment to Pniel Villagers RFC. May this new year of your life be filled with good health, happiness, blessings and continued success.

We truly appreciate you, Chairman! ❤️🖤🤍

Ons innige simpatie aan een van ons klub spelers, Furnall Boeta Petersen, met die heengaan van sy geliefde moeder, Jo-Ja...
30/08/2026

Ons innige simpatie aan een van ons klub spelers, Furnall Boeta Petersen, met die heengaan van sy geliefde moeder, Jo-Jane Petersen.

Ons dra ook ons opregte medelye en simpatie oor aan Peter, Sy Pa, Furnall se twee susters Laverne en Jo-Anne, asook aan Lisa Myburgh en die hele Petersen familie en vriende.

Mag julle krag, vertroosting en vrede vind in hierdie baie hartseer en baie moeilike tyd.

Ons gebede en gedagtes is met julle almal.

Van die Pniel Villagers Rugbyklub familie.

Ons wens graag vandag vir Denise Jefthas, n fenomenale, opregte en baie lojale rugby ondersteuner, n baie gelukkige en g...
30/08/2026

Ons wens graag vandag vir Denise Jefthas, n fenomenale, opregte en baie lojale rugby ondersteuner, n baie gelukkige en geseende verjaarsdag.

Dankie vir jou jarelange, onbaatsugtige ondersteuning aan Pniel Villagers RFC. Jou lojaliteit, liefde en toewyding aan ons klub en rugbyfamilie word opreg waardeer.
Mag Aunty Niesie ’n wonderlike dag hê en geseën wees met baie geluk, liefde en baie goeie gesondheid.
Geniet jou spesiale dag aunty Niesie.

Baie dankie aan almal wat die klub vandag sal ondersteun. Ons waardeur julle.Kos sal reeds vanaf 11h30 gereed weesOptel ...
28/08/2026

Baie dankie aan almal wat die klub vandag sal ondersteun. Ons waardeur julle.

Kos sal reeds vanaf 11h30 gereed wees

Optel punt.
Klubhuis, by die Sportveld

Daar is nog ekstra kaartjies beskibaar

Ons innige simpatie aan ons getroue oud-speler en afrigter, CarlWillenburg, met die heengaan van sy geliefde Ma, Aunty K...
25/08/2026

Ons innige simpatie aan ons getroue oud-speler en afrigter, CarlWillenburg, met die heengaan van sy geliefde Ma, Aunty Kaysie.
Ons d**k aan Carl, Beulah, die kinders en die hele uitgebreide familie in hierdie baie moeilike tyd. Mag julle krag, vertroosting en vrede ontvang terwyl julle deur hierdie hartseer tyd gaan.

Ons innige meegevoel aan die hele Willenburg familie.
Mag Aunty Kaysie se mooi herinneringe vir altyd in julle harte voortleef.

Van die Pniel Villagers RFC familie.

Address

Pniel
7681

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pniel Villagers RFC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pniel Villagers RFC:

Shortcuts

Share