Weltevrede

Weltevrede Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Weltevrede, Shooting/Hunting Range, FARM, Plooysburg.

Baie lekker pa en seun jag by Weltevrede. Dankie vir julle ondersteuning!
18/07/2020

Baie lekker pa en seun jag by Weltevrede. Dankie vir julle ondersteuning!

Jagters verlede week by Weltevrede. Dankie dat julle van vêr gekom het. Sien julle gou weer!!        @ Weltevrede
29/06/2020

Jagters verlede week by Weltevrede. Dankie dat julle van vêr gekom het. Sien julle gou weer!!
@ Weltevrede

Hierdie is net van die spesies wat jy kan jag hier by Weltevrede. Daar is nog vele meer! Kontak ons gerus vir meer inlig...
19/06/2020

Hierdie is net van die spesies wat jy kan jag hier by Weltevrede. Daar is nog vele meer!
Kontak ons gerus vir meer inligting.

Buffalo sighting at Weltevrede this afternoon 🐃
15/06/2020

Buffalo sighting at Weltevrede this afternoon 🐃

Suksesvolle familie jag die afgelope naweek by Weltevrede. Dankie JS en gesin vir julle ondersteuning!! Sien uit om jull...
10/06/2020

Suksesvolle familie jag die afgelope naweek by Weltevrede.
Dankie JS en gesin vir julle ondersteuning!!
Sien uit om julle gou weer by ons te hê. 🦌

Kontak ons gerus vir pryse.

💻Epos: [email protected]
📱Selfoon: 072 576 7053 of 083 378 7949

Na heerlike reën is ons hier by Weltevrede reg vir ‘n lekker jag seisoen. Skakel on gerus vir pryse of los jou epos adre...
09/06/2020

Na heerlike reën is ons hier by Weltevrede reg vir ‘n lekker jag seisoen.
Skakel on gerus vir pryse of los jou epos adres dan stuur ons vir jou aan.
Daar is nog lekker plek beskikbaar!!!

Pieter van Dyk: 072 576 7053
Jandri van Dyk: 083 378 7949

         Vir meer inligting skakel Jandri by 083 378 7949Of Los jou epos address.
03/04/2019











Vir meer inligting skakel Jandri by 083 378 7949
Of Los jou epos address.

70 km Wes van Kimberley in die Noord Kaap, is 'n plaas genaamd Weltevrede, wat 'n onvergeetlike jag ervaring vir jou kan...
01/04/2019

70 km Wes van Kimberley in die Noord Kaap, is 'n plaas genaamd Weltevrede, wat 'n onvergeetlike jag ervaring vir jou kan bied. As jy hou van natuur, jag, sonsondergang, braai met 'n verversing in die hand en 'n grappie of twee oor die dag se jag, is jy op die regte plek.
Bespreek jou jag dan so gou as moontlik.

Baie datums nog beskikbaar
Los gerus epos besonderhede
Of kontak Jandri by 083 378 7949

Kom geniet 'n onbeskryflike Noord-Kaapse jag, op die plaas Weltevrede 50km wes van Kimberley. Baie datums is beskikbaar-...
05/06/2018

Kom geniet 'n onbeskryflike Noord-Kaapse jag, op die plaas Weltevrede 50km wes van Kimberley.

Baie datums is beskikbaar- sien foto's
Wildspryse is op foto's beskikbaar- BTW uitgesluit
Verblyf is van top gehalte- R500 pp per nag
Slaapplek vir 12 mense

Vir meer inligting skakel/whatsapp Jano Botes 082 395 4288 of Pieter van Dyk 072 576 7053.

Of los jou epos vir verder inligting!!

Maak seker jy bespreek jou jag so vinnig as moontlik!!

Address

FARM
Plooysburg

Telephone

+27725767053

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Weltevrede posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Weltevrede:

Share