SAJWV Bergrivier

SAJWV Bergrivier Shooting activities

09/12/2025
Baie geluk aan ons Top 10 skuts van SAJWV Bergrivier!Dit was ’n ongelooflike jaar van skiet. Dankie vir julle harde werk...
17/11/2025

Baie geluk aan ons Top 10 skuts van SAJWV Bergrivier!

Dit was ’n ongelooflike jaar van skiet. Dankie vir julle harde werk, toewyding en trots wat julle in SAJWV Bergrivier sit.

Ons waardeer elkeen van julle! 🎯πŸ”₯

Wenners en pryse.
17/11/2025

Wenners en pryse.

Afsluitskiet aksie fotos.Dit was Γ± goeiedag op die skietbaan.
17/11/2025

Afsluitskiet aksie fotos.

Dit was Γ± goeiedag op die skietbaan.

Dankie aan almal wat die afsluitskiet bygewoon het.Dankie ook aan al ons borge vir die dag.
17/11/2025

Dankie aan almal wat die afsluitskiet bygewoon het.

Dankie ook aan al ons borge vir die dag.

Kom geniet die afsluitskiet en bring en braai. Ons kondig ook die top 10 van 2025 aan.Moet dit nie misloop nie. LEKKER P...
11/11/2025

Kom geniet die afsluitskiet en bring en braai.

Ons kondig ook die top 10 van 2025 aan.

Moet dit nie misloop nie.
LEKKER PRYSE OM TE WEN‼️

Ons sien uit om almal te verwelkom.

πŸ₯©πŸΊπŸ”₯πŸ₯‡πŸ₯ˆπŸ₯‰πŸ”«

🎯 SAJWV Bergrivier bied aan: .22 Randslag Afsluitskiet!Kom skiet saam en beleef β€˜n dag vol opwinding, lekker geselskap e...
04/11/2025

🎯 SAJWV Bergrivier bied aan: .22 Randslag Afsluitskiet!

Kom skiet saam en beleef β€˜n dag vol opwinding, lekker geselskap en fantastiese pryse!

Die Top 10 vir die jaar word ook aangekondig πŸ†

Moenie uitmis nie – bring jou geweersak, bipod of X-bag en kom geniet die dag saam met ons! πŸ”₯

πŸ“ Groenvlei Skietbaan, Piketberg
πŸ“… Saterdag, 15 November 2025

Kom geniet die dag saam ons.
14/10/2025

Kom geniet die dag saam ons.

19/08/2025
Sluit by ons aan vir 'n opwindende dag by SAJWV Bergrivier se skietbaan! Toets jou vaardighede.Bring jou vriende en geni...
19/06/2025

Sluit by ons aan vir 'n opwindende dag by SAJWV Bergrivier se skietbaan!

Toets jou vaardighede.

Bring jou vriende en geniet vriendelike kompetisie.

Goeie vibes en pret gewaarborg! πŸŽ―πŸ•ŠοΈ

Address

Piketberg
7320

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SAJWV Bergrivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share