15/03/2026
Wat ’n ongelooflike Ladies Night by die golf club! ✨
Dit was regtig ’n reuse sukses vol lag, kuier en wonderlike energie.
’n Groot dankie aan elke persoon wat deel was daarvan en gehelp het om die aand so spesiaal te maak – daar is regtig te veel om almal op te noem! En dankie aan ons DJ! DJ J.AM en Carol Gouws en elke helpende hand!
’n Spesiale dankie aan ons spreker en digter heldin, Lindie van Gass, wat die aand nog meer besonders gemaak het.
Ons waardeer elkeen wat gekom het, gehelp het organiseer, ondersteun het en natuurlik elke dame wat daar was om saam die aand te geniet.
Julle het dit onvergeetlik gemaak! 💃✨
Ons sien klaar uit na die volgende een!