Parys Grappling Club

Parys Grappling Club Grappling and Jiu-Jitsu club located in Parys, Free State. Juniors and Seniors welcome.

Looking for a fun, disciplined, and confidence-building activity for your child? Or maybe you’re ready to challenge your...
02/05/2026

Looking for a fun, disciplined, and confidence-building activity for your child? Or maybe you’re ready to challenge yourself and get in the best shape of your life?
At Parys Grappling Club, we’ve got something for everyone 💪

Our Jiu-Jitsu & MMA-based grappling classes help kids develop:
✅ Confidence
✅ Discipline
✅ Respect
✅ Self-defense skills

And for adults:
🔥 Full-body fitness
🔥 Stress relief
🔥 Real combat skills
🔥 A supportive, driven community

👊 Juniors & Seniors classes available

🎯 First class is FREE – come try it out with zero pressure!

🥋Bring your child. Bring yourself. Train together. Grow stronger together.

📍 47 Phillip Street, Parys
📅 Mondays & Wednesdays

Kom sien hoekom dit wat ons die kinders leer by Grappling, so voordelig is vir hul ontwikkeling as mens. Die voordele is...
03/11/2025

Kom sien hoekom dit wat ons die kinders leer by Grappling, so voordelig is vir hul ontwikkeling as mens.

Die voordele is nie net op ‘n fisiese vlak nie, maar op 'n emosionele en geestelike manier ook.

Daar is sowat 'n maand en ‘n half oor vir 2025, om as ouer oortuig te word, by watter aktiwiteit jou kind volgende seisoen gaan deelneem.

Jy kan nie bekostig om die geleentheid mis te loop nie. Ons sien reeds en hoor reeds die terugvoer oor die deelnemers en hoe hul betrokkenheid by Grappling, bydraes lewer aan hul sukses in alle aspekte van hul lewens.

Klasse elke Maandag en Woensdag.

Tim: 0785803208
Jared: 0767893520

22/09/2025
10/03/2025

Seniors showing off some technique!

Had a blast at our first junior class!
17/02/2025

Had a blast at our first junior class!

"Grappling" is 'n tipe gevegstyl wat grepe, slotte en die manipulasies van gewrigte gebruik. Dit bestaan uit tegnieke ho...
16/02/2025

"Grappling" is 'n tipe gevegstyl wat grepe, slotte en die manipulasies van gewrigte gebruik. Dit bestaan uit tegnieke hoofsaaklik afkomstig van Brazilian Jiu Jitsu (BJJ), stoei en Judo. Dit beklemtoon die belangrikheid van dissipline en deursettingsvermoë.

Brazilian Jiu Jitsu 'n moderne sport wat vinnig groei soos gewildheid aanhou toeneem. Hierdie individuele sport bied die ideale platform vir die vorming en bevordering van jongmense se vermoëns en waardes, waarby hulle sal baat in alle aspekte van hul lewens.

"Grappling" en BJJ leer 'n mens hoe om aan te pas, hoe om onder druk te floreer en goeie besluite te maak. Dit ontwikkel die selfvertroue wat nodig is om in ander kontaksportsoorte soos rugby en gemengde gevegskuns (MMA) te presteer.

Address

47 Phillip Street
Parys
9585

Opening Hours

Monday 17:00 - 19:00
Wednesday 17:00 - 19:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Parys Grappling Club posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share