River Bottom

River Bottom A Great fishing shop. Where you can not only find the best fishing gear of all types but learn a thing or two from our friendly staff.

Hi hengel vriende kom maak n draai by River Bottom vandag beste hengel winkel wat daar is
27/01/2018

Hi hengel vriende kom maak n draai by River Bottom vandag beste hengel winkel wat daar is

Ons het nou ons eie mellows wat ons self geur kom loer gerus in. Hul werk soos n bom
26/01/2018

Ons het nou ons eie mellows wat ons self geur kom loer gerus in. Hul werk soos n bom

Kom loer gerus in by River Bottom Parys vir al jou hengel benodighede en veele meer.
25/01/2018

Kom loer gerus in by River Bottom Parys vir al jou hengel benodighede en veele meer.

Krieke te koop by RIVER BOTTOM kom maak gerus n draai vir veele meer.
25/01/2018

Krieke te koop by RIVER BOTTOM kom maak gerus n draai vir veele meer.

Conoflex manne is hier by River Bottom Parys kom loer gerus in
22/12/2017

Conoflex manne is hier by River Bottom Parys kom loer gerus in

22/12/2017

Hi da Hengel vriende due Conoflex manne is vandag en more by River Bottom. Kom sè gerus hallo.

Hier is n paar van ons Super specialise....Mitchell Avocet Bronze III 1000 FD 2000 FD en 4000FD vir net R187.00Mitchell ...
20/07/2017

Hier is n paar van ons Super specialise....

Mitchell Avocet Bronze III 1000 FD
2000 FD en
4000FD vir net R187.00

Mitchell Avocet silver III 1000FD
2000FD en
4000FD vir net R297.00

Mitchell Tanager RZ 3000RD
R245.00
Mitchell Tanager RZ 5000 RD
R245.00

SHIMANO BAITRUNNER
6000. ST vir net R895.00
10 000 ST vir net R995.00!!!

SHIMANO BAITRUNNER
6000. DL vir R1295.00
10 000 DL vir R1395.00

ABU-GARCIA
Cardinal SX20 vir R363.00
Cardinal STX20 vir R440.00
Cardinal SX10 vir R363.00

Kom maak n draai hier by Parys River Bottom. Jy moet dit nie mis loop nie daar nog baie meer specialise om te sien!!!

Haai julle!!!Kom kyk al ons nuwe stock van BERKLEY & SHIMANO as ook die great  tackel box van ELBE vir net R195.00 !!!Wa...
19/07/2017

Haai julle!!!
Kom kyk al ons nuwe stock van BERKLEY & SHIMANO as ook die great tackel box van ELBE vir net R195.00 !!!
Watch this space vir nog foto's van ons SUPER SPECIALS !!!!

Julle moet dit nie mis loop nie ,kan nie wag om julle hier by ons te sien in Parys River Bottom nie**

19/07/2017
Hello daar mense ons het vir julle 64 amazing bokse vol great specials vir die skool vakansie!!!Holsale to the public!!!...
28/06/2017

Hello daar mense ons het vir julle 64 amazing bokse vol great specials vir die skool vakansie!!!

Holsale to the public!!!! # # #***
Kom maak gerus n draai hier by river bottom in Parys en kom kyk wat het jy nog nodig vir daai visvang trippie van jou!!

Address

Breë Street 78A
Parys
9585

Telephone

0792034858

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when River Bottom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share