Parys Ringtennis

Parys Ringtennis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Parys Ringtennis, Sports Team, 13 Paulsen Street, Parys.

07/04/2026
Laaste dag van die Seniortoernooi 2026
06/04/2026

Laaste dag van die Seniortoernooi 2026

06/04/2026
Mooi so Parys! Elke Parysenaar wat deelgeneem het, het span gekry! Veterane - SA klere:Johan Britz, Christo BritzUitnodi...
04/04/2026

Mooi so Parys! Elke Parysenaar wat deelgeneem het, het span gekry!

Veterane - SA klere:
Johan Britz, Christo Britz

Uitnodigingspan:
Esther Goosen, Charlotte Meyer, Steven Bampa

0/21 - SA Klere
Etheon Bampa, Lene van der Merwe

0/16 - SA Klere
Caldon Bampa, Dewald Meyer, Melissa Meyer

0/13 President Klere:

Declan Bampa, Mikhail Bampa, Kara Bampa, Cadee-Grace Bampa.

04/04/2026

Toernooi dag 2

Die eerste fluitjie het geblaas terwyl die son nog opkom

03/04/2026

Dit gaan lekker by die die toernooi

Die Parysenaars was verheug toe die Elsparkspelers arriveer
03/04/2026

Die Parysenaars was verheug toe die Elsparkspelers arriveer

Well done Parys! Die vorige jare het ons ander klubs gehelp met die klub kampioenskappe. So hierdie uitslae vir ons "eer...
10/09/2025

Well done Parys! Die vorige jare het ons ander klubs gehelp met die klub kampioenskappe. So hierdie uitslae vir ons "eerste" klub kampioenskap toernooi was dit baie goed! Dankie dat julle Parys klub se naam so hoog gedra het!

Tyd is baie naby! Sien julle vanaand vir ons laaste oefening voor Saterdag se SA Klub kampioenskappe in Kempton park!
04/09/2025

Tyd is baie naby! Sien julle vanaand vir ons laaste oefening voor Saterdag se SA Klub kampioenskappe in Kempton park!

Address

13 Paulsen Street
Parys
9585

Opening Hours

Tuesday 17:00 - 18:00
Thursday 17:00 - 18:00

Telephone

+27784559644

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Parys Ringtennis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category