Parys Rugbyklub

Parys Rugbyklub Ons is Parys se rugbyklub. Ons kompeteer elke jaar in die Sandveld Rugbyklub Liga. Almal en Enige iemand is welkom om saam te kom oefen en wedstryde te speel.

Hou ons blad dop vir tuis wedstryde.

Wat โ€™n eindstryd. ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅBaie geluk aan Bultfontein met julle 24-7 oorwinning in die finals. Dit was โ€™n harde, taai wedstryd ...
16/05/2026

Wat โ€™n eindstryd. ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ

Baie geluk aan Bultfontein met julle 24-7 oorwinning in die finals. Dit was โ€™n harde, taai wedstryd en Parys het geveg tot die laaste fluitjie. ๐Ÿ’™

Trots op elke speler, afrigter en ondersteuner wat hierdie seisoen saamgestaan het. Dankie aan al ons borge en ondersteuners โ€” sonder julle sou dit nie moontlik wees nie.

Ons eindig as naaswenners, maar met trots, hart en groot dankbaarheid. ๐Ÿ’ช๐Ÿ‰

Hier is die link vir die Finaal op You Tube
15/05/2026

Hier is die link vir die Finaal op You Tube

Please subscribe to this channel, it is for free and get all the updates

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ Dis meer as net โ€™n finaal.Dis trots. Dis passie. Dis waarvoor daar die hele seisoen gewerk is.Twee spanne. Een droom....
15/05/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ Dis meer as net โ€™n finaal.Dis trots. Dis passie. Dis waarvoor daar die hele seisoen gewerk is.

Twee spanne. Een droom.

Bultfontein ๐Ÿ†š Parys ๐Ÿ†

๐Ÿ“… Vrydag, 15 Mei 2026โฐ 20:00

Wanneer die fluit blaas, tel geen verskonings meer nie โ€” net hart, opoffering en die wil om vir jou dorp en span te veg. ๐Ÿ’ช

Kom wees deel van die atmosfeer, die adrenalien en die herinneringe wat nog lank nรก die eindfluit sal leef.Finals rugby hits different. ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ†

14/05/2026

1 DAY TO GO ๐Ÿ†๐Ÿ”ฅ

The stage is set.
Bulfontein ๐Ÿ†š Parys
2026 Griffons 2nd League Finals.

80 minutes. One winner.
See you Friday night at Hoรซrskool Bultfontein โ€” 20:00 ๐Ÿ‰๐Ÿ’›๐Ÿ–ค

BulfonteinTigers GameDay

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ FINALS WEEK IS HERE! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰2 DAYS TO GO until the Griffons 2nd League Final!The stage is set as Bultfontein Tigers take o...
13/05/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ FINALS WEEK IS HERE! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

2 DAYS TO GO until the Griffons 2nd League Final!
The stage is set as Bultfontein Tigers take on Parys Rugby Club in what promises to be an absolute battle under the lights ๐Ÿ’ฅ

๐Ÿ“ Hoรซrskool Bultfontein
๐Ÿ“… Friday, 15 May
โฐ 20:00

Bring the gees. Bring the noise. Bring the support! ๐Ÿ’›๐Ÿ–ค๐Ÿ’™

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ THE COUNTDOWN ! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰Nog net 3 dae tot die groot Griffons 2de Liga 2026 Seisoen Finaal!๐Ÿ’ฅ Bultfontein Tigers๐Ÿ†š๐Ÿ’ฅ Parys Rugb...
12/05/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ THE COUNTDOWN ! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Nog net 3 dae tot die groot Griffons 2de Liga 2026 Seisoen Finaal!

๐Ÿ’ฅ Bultfontein Tigers
๐Ÿ†š
๐Ÿ’ฅ Parys Rugby

๐Ÿ“… Vrydag, 15 Mei
โฐ 20:00
๐Ÿ“ Hoรซrskool Bultfontein

Kom ondersteun ons manne vir wat beloof om โ€™n harde, fisiese en onvergeetlike finaal te wees! ๐Ÿ’ช๐Ÿ”ฅ
Bring die gees, bring die geraas en kom wys waarvoor jou dorp staan! ๐Ÿ…๐Ÿ‰

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ FINALS TIME ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰One game.One winner.One massive battle under the lights. ๐Ÿ’ฅ๐Ÿ“ Hoรซrskool Bultfontein๐Ÿ—“ Friday, 15 Mayโฐ 20:0...
11/05/2026

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ FINALS TIME ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

One game.
One winner.
One massive battle under the lights. ๐Ÿ’ฅ

๐Ÿ“ Hoรซrskool Bultfontein
๐Ÿ—“ Friday, 15 May
โฐ 20:00

โš”๏ธ Bultfontein Tigers vs Parys Rugby โš”๏ธ

The road to the 2026 Griffons 2nd League title ends HERE.
Bring the gees. Bring the noise. Bring the support. ๐Ÿ–ค๐Ÿ’›

๐—š๐—ฅ๐—œ๐—™๐—™๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐Ÿฎ๐—ป๐—ฑ ๐—Ÿ๐—˜๐—”๐—š๐—จ๐—˜ ๐—ฆ๐—˜๐— ๐—œ-๐—™๐—œ๐—ก๐—”๐—Ÿ๐—ฆ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐ŸฒPARYS 37-31 HOOPSTADDrie: Nic GreylingMarx Steenkamp (2)JM du Plooy (2)ConversionsNe...
04/05/2026

๐—š๐—ฅ๐—œ๐—™๐—™๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐Ÿฎ๐—ป๐—ฑ ๐—Ÿ๐—˜๐—”๐—š๐—จ๐—˜ ๐—ฆ๐—˜๐— ๐—œ-๐—™๐—œ๐—ก๐—”๐—Ÿ๐—ฆ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ

PARYS 37-31 HOOPSTAD

Drie:
Nic Greyling
Marx Steenkamp (2)
JM du Plooy (2)

Conversions
Neil Henning (3)

Penalties
Neil Henning (2)

WELLDONE MANNE ๐Ÿ’ช
Parys Rugbyklub dring deur na die Finals.

Hou ons social media dop vir FINALS aankondiging ๐Ÿ†

Address

Parys

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Parys Rugbyklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category